Daily Archives: November 1, 2018

Nuusflitse

CVO Skole Opvoedkundiges het aan Die Vryburger gesê die Christen ouers moet weereens besin voordat hulle hul kinders inskryf by die openbare skole wat nou nog verder verswak met die…

George brande na Tsitsikama

Al die openbare paaie, insluitende dele van die N2 in die Tsitsikama is weer oop wat gesluit was weens die geweldige bosbrande wat vanaf George uitgebrei het na die gebied….

Regering moet wys werkloosheid daal

Die vakverbond Cosatu het die regering versoek om te verduidelik wat sy plan is om ekonomiese groei in die land te stimuleer. Die regering moet ook aandui wat sy panne…

Dokters se kwartiere afgebrand

Agt kwartiere van inwonende dokters by die George Mukhari hospitaal in Ga Rankuwa het afgebrand en dokters haweloos gelaat. ‘n Student het glo ‘n kers gebruik om te studeer na…

Opstand teen Ramaphosa

Kenners meen die aansoek van Supra Mahumapelo om die provinsiale uitvoerende kommittee van Noord-Wes heraangestel te kry daarop dui dat die “opstand” teen Ramaphosa besig is om aan die gang…

Regs vereniging vir swartes gestig

‘n Nuwe regs vereniging is gestig wat bekend staan as die Pan African Association of SA (Pabasa). Met 70 lede reeds aangesluit gaan die vereniging die dominerende wit regs vereniging…

Kaap onttslae van De Lille?

Patricia De Lille het onderneem om haar kantoor teen Woensdag aand 19:00 te ontruim en sy het ook aangekondig dat sy uit die DA bedank.  Sy het egter aangedui dat…

Gigaba uiteindelik voor stok

Die Openbare Beskermer (OB) het Cyril Ramaphosa opdrag gegee om dissiplinêre stappe te neem teen Malusi Gigaba weens die feit dat hy onder eed gelieg het in die hof.  Die…

Drastiese daling van wilde diere

Die wêreld se getalle aan wilde diere het die afgelope vier dekades met sowat 60% verminder, en talle spesies het reeds die vlak van bedreigde spesies bereik. Volgens ’n verslag…

Oostenryk onttrek ook van VN migrasie

Oostenryk volg die voorbeeld van Amerika en Hongarye deur sy aankondiging dat die land onttrek van die Verenigde Nasies se Immigrante afdeling. Kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het gesê sy…

Drie kandidate vir CDU amp

Die voormalige faksie leier, Friedrich Merz, wie ’n jarelange verbintenis het met die Christen Demokratiese Unie in Duitsland, het aangekondig dat hy ook as kandidaat beskikbaar is vir die amp…

Nauert dalk VN ambassadeur

Die Amerikaanse regering se amptelike woordvoerder, Heather Nauert, is glo die sterkste kandidaat om aangestel te word as ambassadeur in die Verenigde Nasies om die voormalige Nikki Haley, op te…

Puigdemont stig nuwe separatiste party

Die voormalige Minister-president van die Spaanse deelstaat Katalonië, het vanuit België ’n nuwe separatiste party gestig. Carles Puigdemont se mislukte poging om Katalonië onafhanklik verklaar te kry in 2017, het…

Regse Duitse beweging verdubbel ledetal

Wat deur die Duitse pers as ’n radikale beweging beskou word, se groei het die afgelope jaar verdubbel, en sy lede bestaan hoofsaaklik uit jonger manne wat gekant is teen…