Wellington plaasaanval

‘n Plaasboer en sy vrou is beseer in ‘n gewapende aanval op hul plaas naby Wellington.

Vyf terroriste het die egpaar en hul drie kinders oorval waar hul besig was om vleis te braai.

Beide die boer en sy vrou herstel van hul beserings in die hospitaal.