Weermag in die “Jam”

Dit blyk dat kostebesparings maatreëls die SAW se vermoë om die land te “beskerm” ernstig gaan kniehalter.

Dit blyk uit ‘n uitspraak van die SA Weermag se hoof, generaal Lindile Yam (foto).

Die weermag se vermoë om die land te beskerm is egter reeds lankal betwyfel as daar gekyk word na die toestand van weermagbasisse asook lede se optrede tydens vredesmag ontplooiing.