Twee voorvalle van mesaanvalle in skole

Die Wes-Kaap se onderwys departement is “geskok” na twee afsonderlike voorvalle van messtekery by skole.

Een leerling is dood en in ‘n ander voorval is ‘n leerling in ‘n kritieke toestand na ‘n mes aanval by ‘n skool.

Onderwyskenners waarsku al geruime tyd dat dit die gevolg is van ‘n mislukte multikulturele onderwys stelsel waarin kinders gedwing word.