Stormweer vir die naweek

‘n Hoëdruk stelsel net suid van die land gaan moontlike donderstorms en reën oor die oostelike dele van die land meebring.

Dele van Natal, Sentraal Transvaal, Oos-Transvaal en die Vrystaat kan koeler weer  met ‘n tot ‘n 80% moontlikheid van reën verwag.