SA ekonomie op afdraande pad

Die Suid Afrikaanse ekonomie beleef sy langste afwaartse besigheidsiklus in meer as 73 jaar, en die vooruitsigte vorentoe lyk nie goed nie.

Dit blyk uit ‘n verslag van die SA Reserwebank.

Aandele op die Johannesburgse Effektebeurs het nie goed gevaar nie met 60% gelyste maatskappye wie se aandele se waardes verminder het.

Kenners gee Cyril Ramaphosa se gronddiefstal pogings die skuld vir die swak vertoning.