Koning soek waarborg

Koning Goodwil Zwlethini van die Zoeloes soek waarborge van Cyril Ramaphosa dat grond wat aan die Zoeloes behoort nie deur die ANC onteien sal word nie.

Die sogenaamde monarg besit bykans 30% van Natal se binnelandse grond.  Meeste van die grond lê onbenut en word deur bestaansboere “gebruikl”.

Intussen ontvang Zwlethini jaarliks miljoene rande van die regering om sy huishouding in stand te hou.  In Engels noem hul staatsentiteite “parastatals” maar hier lyk dit eerder soos “parasiete” wat belasting geld verorber.