Daily Archives: October 11, 2018

TLU SA vat grondkwessie internasionaal

As president Cyril Ramaphosa blatante onwaarhede in die buiteland oor Suid-Afrika vertel, het TLU SA geen ander keuse nie as om die korrekte feite na die internasionale arena te neem,…

VBS Mutual Bank verrot

Die uitslag van ‘n forensiese verslag is verdoemend vir die reeds omstrede VBS Mutual Bank, waar Jacob Zuma geld geleen het om van sy verbeterings aan Nkandla terug te betaal….

SAUK dank (blanke?) personeel af

Die SAUK het uiteindelik erken dat hy besig is met personeel afleggings om uit sy finansiële probleme te kom. Die vakbonde BEMAWU en CWU is in kennis gestel van die…

Nog ‘n Eskom kragstasie geskud

Eenheid vyf van die Lethabo kragstasie by Viljoensdrif in die Noord-Vrystaat is deur ‘n ontploffing geskud en tans buite werking weens ‘n breuk in die hoof stoompyp. Die ander eenhede…

Oos-Kaap vermors grootskaal water

Die regering het nie beheer oor waterverliese in die Oos-Kaap wat in die vorige boekjaar meer as 113 miljard liter beloop het nie. Te midde van ‘n erge droogte is…

Gewelddadige betogings in Ventersdorp

Elf persone is in hegtenis geneem na gewelddadige betogings in Ventersdorp. Die dorp is op Krugerdag tot stilstand gebring en besighede het hulle deure gesluit  uit vrees dat hulle geplunder…

Ikoniese baba skilpaaie gesteel

Ongeveer 123 klein baba skilpaaie wat as ’n ikoniese spesie gesien word in Ecuador, is deur diewe gestel om in die swart mark te verhandel. Die spesie wat besonder groot…

Le Pen sê EU Parlement gaan verander

Marine Le Pen, die leier van die Franse nasionaliste, het besoek gebring by die nasionalistiese regering van Italië waar sy Matteo Salvini ontmoet het in Rome. Gedurende ’n perskonferensie wat…

Australië blokkeer nuwe immigrante

Australië oorweeg maatreëls om te verseker dat nuwe aankomelinge as asielsoekers nie toegelaat word om na die groot stede van die land te stroom nie. Maatreëls word ondersoek om te…

VSA Ambassadeur Haley bedank

Nikki Haley,die bekwame Amerikaanse ambassadeur in die Verenigde Nasies, het haar bedanking aan president Donald Trump oorhandig waarin sy aankondig dat haar dienste in Desember beëindig word. In ’n media…

Franse premier wou ook bedank

Teen alle verwagtinge in, het die Franse eerste minister, Edouard Philippe, aanvanklik laat blyk dat hy van voorneme is om te bedank as premier, maar dit uiteindelik nie gedoen het…

Orkaan Michael bestorm Florida

Die orkaan Michael is ’n kragtige Kategorie 4 wat besig is om na die Amerikaanse deelstaat Florida te beweeg teen ’n verwoede snelheid, het inwoners gedwing om die gebied te…