Daily Archives: October 9, 2018

Ware Kerk (vervolg)

Skrifgedeelte: Matt 18:16  maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat in die mond van twee of drie getuies elke woord kan vasstaan. 17 …

Motorrubriek – Fiat Panda Cross 4×4

Die Fiat Panda was sedert die eerste bekendstelling, klein van formaat maar “groot” wanneer dit by werkverrigting kom. Die heel nuutste Cross trek dadelik die aandag waar dit ookal mag…

Deur my Lens

Die aanstelling van die Amerikaanse regter Brett Kavanaugh as regter van die Hooggeregshof in die VSA, en wat die aanstelling vooraf gegaan het, is ’n saak wat weer die soeklig…

Prikkel: Leiers, die spieëlbeeld

In ‘n vorige paar prikkels is uitgewei oor leiers.  Nou moet ons onthou dat leiers nie die volk is nie.  Leiers gee wel ‘n spieëlbeeld van die volk se gemoedstoestand. …

Volk kom tot stilstand

Saterdag, 6 Oktober 2018 het die volk vir ’n wyle tot stilstand gekom. Vir net meer as 90 minute was almal vasgenael voor die een-oog-god om te kyk na die…

Ekonomiese aanduiders : 9 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.84 ( R14.77) Rand / euro                           R17.06 ( R17.02) Rand / Britse pond               R19.46 ( R19.38) VSA dollar / Bitcoin             $6 727 (…

Reserviste daal dramaties

Die minister van polisie, Bheki Cele, het in antwoord op ʼn parlementêre vraag bekend gemaak dat daar die afgelope ses jaar ʼn reuse afname in die aantal polisiereserviste was. Volgens…

Rand val na Nenegate

Die rand het swakker vertoon met die opening van die JEB op Maandag 8 Oktober en dit is as gevolg van die aankondiging dat Nhlanhla Nene dalk afgedank gaan word….

Engelsman moet sê oor Eskom verkoop

Eskom se baas, Jabu Nabuza, het aangekondig dat Lazard, ‘n Londense finansiële adviseur, binne die volgende dae sy assessering sal voltooi waarin hy sal aandui watter bates van Eskom verkoop…

Wellington plaasaanval

‘n Plaasboer en sy vrou is beseer in ‘n gewapende aanval op hul plaas naby Wellington. Vyf terroriste het die egpaar en hul drie kinders oorval waar hul besig was…

Duitsland betree die ruimte

Die premier van die deelstaat Bavaria in Duitsland, Markus Söder, het op die sosiale netwerk bekendgemaak dat Bavaria van plan is om nie net sy eie ruimteprogram te begin nie…

Swede probeer ’n koalisieregering saamstel

Nadat die Sweedse regering die verkiesing verloor het en geen party daarin kon slaag om ’n volstrekte meerderheid te kry nie, het die land in ’n moeilike stadium inbeweeg toe…

Indonesië se dodetal styg dramaties

Die dodetal in die rampgebied van Indonesië het gestyg tot bokant die 2 000 merk, en die owerheid meen honderde mense is onder die modder begrawe wat nooit gevind sal…

Interpol hoof bedank onverwags

Die vreemde optrede van die Sjinese owerheid asook die skielike bedanking van die Sjinees, Meng Hongwei, as president van Interpol, laat vrae ontstaan oor die rol wat deur Sjina gespeel…

Brasilië se nasionalis loop voor

Die nasionalistiese presidentskandidaat, Jair Bolsonaro, het byna in die eerste rondte ’n volstrekte meerderheid gekry in die Brasiliaanse presidentsverkiesing. Met ’n steun van 47% teenoor sy belangrikste opponent, Fernando Haddad,…