Daily Archives: October 8, 2018

Ekonomiese aanduiders : 8 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.77 ( R14.84) Rand / euro                           R17.02 ( R17.08) Rand / Britse pond               R19.38 ( R19.31) VSA dollar / Bitcoin             $6 670 (…

Krugerdag herdenk

Die jaarlikse Krugerdagherdenking op die Heldeakker in Pretoria vind weer hierdie week plaas. Soos elke jaar die geval is, word daar van die middag 15:00 kranse gelê by die grafte…

E-Tol eet slaggate se geld

Daar word berig dat fondse wat geoormerk was vir die instandhouding van nasionale paaie nou gebruik gaan word om die bankrot E-Tol stelsel te befonds. Tesourie het glo goedkeuring gegee…

Koning soek waarborg

Koning Goodwil Zwlethini van die Zoeloes soek waarborge van Cyril Ramaphosa dat grond wat aan die Zoeloes behoort nie deur die ANC onteien sal word nie. Die sogenaamde monarg besit…

Spoorverkeer word nog gevaarliker

Prasa het kennis ontvang van die Spoorweg Veiligheid Reguleerder dat sy operasionele permit teruggetrek gaan word. Dit volg na ‘n botsing tussen twee treine op 4 Oktober naby Kempton Park….

EFF ook korrup sê lede

Die EFF word ook beskuldig van korrupsie deur lede van ‘n Noord-Kaapse tak van die party. Julius Malema en Floyd Shivambu is in die kollig met beskuldigings van korrupsie, gierigheid…

Nene op pad uit?

Dit blyk dat die ontmoetings wat minister Nene gehad het met die Guptas die einde van sy loopbaan kan beteken. Hy het verskeie kere vergader saam met die gebroeders buite…

ANC se R75 miljard vermorsing

Dit blyk dat die ANC regering daarin geslaag het om meer as R75 miljard te vermors met ongemagtigde, onreëlmatige en verkwistende transaksies. Eskom met sy R19 miljard, SANRAL se R10,5…

Sjina kap na VSA se Mike Pence

Beijing het die beskuldigings van die amerikaanse Adjunkpresident, Mike Pence, verwerp wat daarop neerkom dat Sjina daaraan werk om president Donald Trump te ondermyn. Die adjunkpresident het gesê die Sjinese…

VSA: Kavanaugh aanstelling goedgekeur

Enkele dae voor die Amerikaanse Senaat die aanstelling van regter Brett Kavanaugh oorweeg het, het ’n paar honderd vroue in Washington betoog teen sy aanstelling. Brett Kavanaugh is deur president…

Sjina spioeneer op Apple en Amazon

’n Rekenaar skyfie so groot dat dit byna nie opgemerk kan word nie, en ’n vragmotor het Sjina, volgens Bloomberg se verslag, probeer om te spioeneer op die Amerikaanse bedrywe…

Hoof van Interpol verdwyn spoorloos

Die Sjinees wat hoof is van Interpol het op ’n vliegtuigreis tussen Frankryk en Sjina, spoorloos verdwyn en die Franse polisie het vasgestel dat die man nie in Frankryk weggeraak…

Skotse nasionaliste eis onafhanklikheid

Skotse nasionaliste heet die druk verhoog vir ’n tweede referendum in die land om onafhanklik te word van Brittanje terwyl die Skotse Nasionale Party begin met hul konferensie. Duisende Skotse…

VSA tref voorbereiding vir Trump en Kim

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, is tans op toer om die voorbereiding te reël vir die tweede ontmoeting tussen President Donald Trump en die Noord Koreaanse leier,…

Hewige aardbewing tref Haiti

Talle mense het omgekom in Haiti tydens ’n hewige aardbewing wat die gebied die afgelope naweek geskud het, en menige het paniekbevange uit geboue gevlug terwyl ander erg getraumatiseer is….

Wêreld Nuusflitse – 8 Oktober

Spanje Die wêreldberoemde Spaanse sopraan en operasanger, Montserrat Caballé, is in die ouderdom van 85 jaar oorlede in ’n hospitaal in die Kataloniese hoofstad Barclona na jare se sukkel met…