Daily Archives: October 4, 2018

Ekonomiese aanduiders : 4 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.68 ( R14.39) Rand / euro                           R16.84 ( R16.60) Rand / Britse pond               R18.98 ( R18.66) VSA dollar / Bitcoin             $6 664 (…

Petrolversoeking soos elektriese kabels

Die brandstofprys, wat in Oktober deur die prysplafon gebars het, veroorsaak ʼn nuwe versoeking aan misdadigers wat nou met ʼn aanslag op geparkeerde motorvoertuie begin het. Elektriese kabeldiefstal is reeds…

Polisiebeamptes by misdaad betrokke

‘n Oos-Transvaalse polisiebeampte is in aanhouding nadat hy glo ‘n voertuig  gekaap het terwyl hy aan diens was.  Hy het na bewering die man en vrou afgetrek van die pad…

Nene swaai om oor Guptas

Nhlanhla Nene se verklaring dat hy die Guptas vier maal ontmoet het in sy termyn as adjunkminister van finansies is direk die teenoorgestelde wat ‘n video opname toon waarin hy…

Direkteur pleit skuldig

Die omstrede direkteur-generaal van openbare betrekkinge, Richard Seleke (foto), het ‘n ooreenkoms bereik met die presidensie en bedank. Seleke word verbind met verskeie skaduagtige ooreenkomste met die Gupta broers. Hy…

Sewe beamptes vasgetrek

Sewe werknemers van die Departement van Minerale Sake is vasgetrek op klagtes van korrupsie. Volgens Gwede Mantashe, die verantwoordelike minister, is hy besig om “huis” skoon te maak. Dit volg…

‘n Sameswering? Nooit – Nou ‘n top ondersoek.

Die ANC het opdrag gegee dat sy top ses ondersoek gaan instel oor die beweerde  komplot teen Ramaphosa. Die beweerde komplot deur Ace Magashule, Jacob Zuma en ander party lede…

Advertensie Standaarde Gesag van SA bankrot

Die Advertensie Standaarde Gesag Vereniging van SA  (ASA) het kennis ontvang van ‘n likwidasie aansoek teen hom. ASA is die enigste gesagsliggaam wat advertensies in die land reguleer. ‘n Nuwe…

Nasionalisme groei in Duitsland

Die groei in die nasionalistiese politieke party het in die afgelope maande verder toegeneem in Duitsland, en kiesers beweeg weg van die sogenaamde gematigde partye. Volgens ’n in diepte studie…

Masedonië kry (dalk) nuwe naam

Of die stryd tussen Griekeland en Masedonië beëindig is, sal slegs di tyd leer nadat ’n referendum gehou is om beslissing te kry vir die verandering van die naam na…

Vreemde natuurverskynsel in Antarktika

Iets vreemd is aan die gebeur in Antarktika wat wetenskaplikes van Nasa laat kop krap oor ’n moeilik verstaanbare verskynsel wat beskryf is as ’n rare en vreemde aantal “deeltjies”…

Gejuig tydens Anti-May toespraak

Die tirade van die Britse parlementslid, Boris Johnson teen die Brexit-plan van die eerste minister, Theresa May, het ’n groot gejuig ontlok van die Konserwatiewe Party se toehoorders tydens ’n…

Spanning verhoog tussen Kataloniërs en Spanje

Duisende separatiste in Katalonië het die afgelope naweek is die strate van Barcelona saamgekom in ’n optog waartydens die referendum en mislukte onafhanklikheidsverklaring herdenk is. Die optog het veroorsaak dat…

Brasilië se nasionalistiese kandidaat presteer

Die nasionalis, Jair Bolsonaro, is Brasilië se voorloper in die presidentsverkiesing  nadat dit bekend geword het dat die landbouers hulle steun aan hom gee, Bolsonaro het in die afskop rondte…

Wêreld Nuusflitse – 4 Oktober

Duitsland Die legendariese Duitse bokser, Graciano ‘Rocky’ Rocchigiani, wat in die jare 1980 en daarna wêreldkampioen was, sterf in die ouderdom van 54 jaar nadat hy in Italië deur ’n…