Daily Archives: October 3, 2018

Ekonomiese aanduiders : 3 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.39 ( R14.23) Rand / euro                           R16.60 ( R16.47) Rand / Britse pond               R18.66 ( R18.55) VSA dollar / Bitcoin             $6 525 (…

Ramaphosa weer van leuens beskuldig

Die stof rondom Cyril Ramaphosa se leuens in New York het nog nie gaan lê nie en sal hom waarskynlik dwarsdeur sy politieke loopbaan ten laste gelê word. Die leier…

Tafelsig die plek vir dwelms

Die uitgesoekte woonbuurt, Tafelsig, in Kaapstad, is die plek waar skoolkinders openlik dwelms op straat koop en gebruik. Die voorsitter van die Groter Tafelsig Aksie Forum, Karen Davis, meld dat…

R18 miljoen projek op ys

Die amptelike onthulling van ’n R18 miljoen projek vir paaie en stormwater opgradering in Soshanguve is op die nippertjie afgestel na klagtes van swak vakmanskap deur die kontrakteur. 2,4,km se…

Vennoot hel toe gestuur

Dit is amusant om te sien hoe politieke alliansies versuur sodra een party voel hy is te nagekom, sêwaarnemers. Bantu Holomisa het Athol Trollip (foto) hel toe gestuur nadat laasgenoemde…

“Bobbejaan” kos omroeper sy pos

Sasha Martinengo (foto) van 91,9 FM is sy pos kwyt nadat hy Julius Malema ‘n “monkey” genoem het. Hy bly staan by sy uitlating deur te sê dat “enigeen, ongeag…

Eskom se swart probleem

10 van Eskom se 15 kragstasies het minder as drie weke se (swart) steenkool voorraad. Volgens ‘n woordvoerder Khulu Phasiwe is voorraad laag weens die feit dat voorraad nie vinnig…

2 Valke en polisiebeampte in hof

Kaptein Kaizer Mohale, kolonel Emily Hlope, verbonde aan die Ernstige Handels Misdaad Eenheid van die Valke en ‘n vorige polisie konstabel,  Steve Mangena, is die afgelope naweek gearresteer en het…

Syfers oor werkloosheid

Die volgende syfers toon die harde werklikheid van die toestand van die sogenaamde reënboognasie: 9,6 miljoen mense is werkloos; 6,1 miljoen jongmense tussen die ouderdomme van 15 en 34 is…

Nene moet Gupta kontak verduidelik

Die minister van finansies, Nhlanhla Nene, het verskeie ontmoetings gehad met die Guptas tydens sy eerste termyn. Selfs toe hy adjunkminister was, het hy met die gebroeders te doen gehad….

Hong Kong verban anti-Sjinese politieke party

Vir die eerste keer sedert Hong Kong weer onder Sjinese bevel staan het die regering ’n politieke party verban wat hulleself die Hong Kong Nasionale Party noem. Die nasionalistiese party,…

Namibië word ook ’n grondgryper

Dit is nie net Robert Mugabe en Cyril Ramaphosa wat gronddiewe is nie, want nou het die Namibiese regeerder, president Hage Geingob, gesê hy is ook van plan om grond…

VSA bereik nuwe akkoord met bure

Na vele beraadslagings tussen die Amerikaners en die Kanadese buurland het die twee state en Meksiko uiteindelik weer ’n handelsooreenkoms bereik wat die vorige akkoord vervang. Die ooreenkoms is die…

Italië bots met EU oor begroting

’n Oorlog met woorde is besig om tot gevaarlike vlakke te styg tussen die Europese Unie en die nasionalistiese regering van Italië oor die EU se begroting regulasies en die…

Wêreld Nuusflitse – 3 Oktober

Midde-Ooste Qatar dagvaar Saoedi-Arabië vir een miljard dollar weens die land se onwettige uitsendings van sokker wedstryde wat Qatar wettig doen, maar benadeel is met die onwettige uitsendings.   Duitsland…

Brasilië protesteer teen presidentskandidaat

Die presidentsverkiesing van Oktober is om die draai, en nou is kiesers van Brasilië in verset teen een van die presidentskandidate, Jair Bolsonaro, wat volgens peilings die voorloper is. Derduisende…