Daily Archives: October 2, 2018

Is “My Gemeente” nog waarlik kerk?

Skrifgedeelte: 1 Kor. 11:20 (lees gerus ook tot 29  “As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie.” Oordenking: Uit hierdie…

Prikkel: Leiers sonder God

Wanneer ‘n mens na die passievolle, maar uitsiglose debatte oor leiers luister, begin ‘n mens wonder hoe lank ons volk nog in ons verwardheid van selfverheffing gaan bly.  Herhaling is…

Motorrubriek – Honda HR-V 1.8 Elegance

Deur die jare het Honda ‘n reputasie van betroubaarheid opgebou in die motor wêreld. Of dit op die renbane, of in tydrenne was of as ‘n gewone elke dag se…

Deur my lens

“Daar is nie plaasmoorde in Suid-Afrika nie, en daar is nie grond besettings nie”, sê Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa. Wat die erge leuen nog erger maak, is dat die…

Ekonomiese aanduiders : 2 Oktober 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.23 ( R14.13) Rand / euro                           R16.47 ( R16.40) Rand / Britse pond               R18.55 ( R18.44) VSA dollar / Bitcoin             $6 663 (…

Brandstof word onnodig nog duurder

Petrol sal met 99 sent per liter styg op Woensdag 3 Oktober terwyl diesel met R1,24 sal styg. Vloeibare gas se prys styg met R1,39 per kilogram. Die buitengewoon hoë…

Elf departemente en entiteite mis afsny datum

Elf departemente en staatsentiteite het nie hul jaarlikse verslae ingedien by die parlement nie. Ko-operatiewe Regering, die Regerings pensioenfonds, Denel, SAL, SA Express, die Nasionale Energie Reguleerder van SA (Nersa),…

E-Toll nog nie geskrap

Die Gauteng regering het aangekondig dat dit nie binne hulle mag is om die mislukte E-Toll stelsel te skrap nie aangesien dit ‘n projek is van die nasionale regering. Meer…

Studentefonds in wanorde

Dit is nie net Jacob Zuma wat nie kan tel nie, want die Nasionale Studente Finansiële Hulp Skema het meer as R500 miljoen verkeerdelik uitbetaal aan studente. Dit beteken studente…

Tom Moyane en Pinochio

Volgens Tom Moyane was hy die mees suksesvolle SAID kommissaris in die demokratiese geskiedenis, en steeds blyk sy neus nie langer te word nie… Hy neem nou vir Ramaphosa, die…

Vakansieklubs dalk vasgevat

Jarelange aanvoorwerk van die VF Plus om onreëlmatighede in die vakansieklub-bedryf  bloot te lê, het eindelik vrugte afgewerp met die nuus dat ʼn omvangryke ondersoek, wat landwye openbare sittings ingesluit…

Limpopo medisyne krisis

Die vorige stelsel van medisyne verskaffing in Limpopo is vervang met ‘n nuwe stelsel wat nie werk nie, en nou kan hospitale en klinieke nie medisyne bestel nie aangesien die…

Nuusflitse

Nog ’n kontantwa rooftog ‘n Kontantwa is is Maandag by die Liberty Promenade winkel sentrum beroof van ‘n onbekende bedrag. N2 loop deur onder betogers Die N2 naby Mosselbaai was…

Praag kry sy horlosie terug

Een van die wêreld se oudste horlosies is in ’n die ou stadsaal van Praag se toring, maar moes aan die begin van die jaar verwyder word om dringende herstelwerk…

Meksiko: Nuwe president laat polisie skrik

Die nuutverkose president van Meksiko, Andrés Manuel López Obrador, het sy eerste verkiesingsbelofte nagekom toe hy opdrag gegee het dat die verdwyning van 43 studente weer ondersoek moet word. Die…

België gaan Google dagvaar

Die Belgiese minister van verdediging het die tegnologiese reus, Google, versoek om sy satelliet  beelde van sensitiewe militêre gebiede te verberg vir gewone kykers. Dit volg kort nadat verskeie ander…

Venezuela wil praat met Trump

Die omstrede president en diktator van Venezuela, Nicolas Maduro, het bo alle verwagtinge ingestem om samesprekings te voer met die Amerikaanse president. Maduro het aan die media gesê hy is…

Musk tree uit as Tesla voorsitter

Tesla se hoofuitvoerende beampte en ruimte tegnoloog, Elon Musk, het ingestem om ’n boete van $20 miljoen te betaal en uit te tree as voorsitter van die Tesla maatskappy. Die…

Noord-Korea stel VSA voor keuse

Noord-Korea se minister van buitelandse sake het in die hoofstad, Pyongyang, gesê sy land sal nie met die ontwapening van kernwapens begin alvorens hy ’n konsessie  van Amerika ontvang het…