Monthly Archives: October 2018

Nuusflitse

Supra soek sy werk terug Noord-Wes se geskorste premier, Supra Mahumapelo, het hom tot die hof gewend en wel met die hulp van advokaat Dali Mpofu van die EFF.  Daar…

Wanneer suiwer Ramaphosa die VBS lug

Suid-Afrika sit op hete kole en wag om te sien hoe die ANC se president, Cyril Ramaphosa, sy woord gestand doen om die land skoon te vee van korrupsie en…

ANC koppe kan rol oor VBS

Seniors in minstens 15 verskillende munisipaliteite se koppe kan rol nadat bekendgemaak is dat hulle teen die besluite van die regering, groot bedrae geld belê het by die omstrede VBS…

Brian bedank toe eerder

Brian Hlongwa, die ANC se sweep in Sentraal Transvaal het bedank .  Hy word beskuldig van korrupsie van meer as R 1,2 miljard tydens sy termyn as LUK van Gesondheid. …

Parlement ontaard weer in chaos

‘n Ontmoeting van Binnelandse Sake se portefeulje kommitteer met Nicky Oppenheimer het in chaos ontaard toe lede van SLE (SwartLandEerste) gepoog het om Oppenheimer en sy seun Jonathan fisies aan…

Nuwe SA tref arbeidsmark

Die nuutste data van Statistiek SA toon dat die land se stagnante ekonomie die arbeidsmark en werkloosheid uiters nadelig getref het. Bo-aan die lys is huis werkers waar bykans 66,000…

VSA stuur duisende troepe na grens

Die Verenigde State van Amerika het besluit om minstens 5,000 troepe van die Nasionale Weermag na die landsgrens met Meksiko te stuur ten einde die onwettige immigrante te verhoed om…

Hewige aardbewing skud N-Seeland

Nieu-Seeland het pas ’n hewige aardbewing gehad wat 6,2 op die Richterskaal geregistreer en die Noordelike Eiland geskud het. Die sentrale punt van die skudding was sowat 63 kilometer ten…

Stryd teen slimfoon verslawing

Waar jy ook al is, sien jy mense wat alles om hulle ignoreer met die oë gerig op die slimfoon om een of ander gebeure te aanskou. Dit gebeur dikwels…

Merkel se struikel politiek

Dit is Bondskanselier Angela Merkel wat met haar “oop deur” beleid om onwettige immigrante onbeheers toegelaat het wat die Duitse politiek, wat redelik stabiel was, deurmekaar laat trap het. Die…

Meksiko bied verblyf aan voetslaners

Die regering van Meksiko het aangebied om verblyf plek te gee vir di onwettige immigrante wat te voet onderweg is na die grens van Amerika. Te midde van die massa…

Pole ondersteun VSA in Kernverdrag

In die lig van die moontlikheid dat President Donald Trump van Amerika sy dreigement kan uitvoer deur te onttrek uit di Internasionale Kernverdrag (INF), het die VSA ’n nuwe bondgenoot…

Bosnië tree op teen immigrante

Die polisie in die Balkanstaat Bosnië het sterk opgetree toe onwettige immigrante deur die land se gebied wou beweeg na die buurland Kroasië, wat ’n lid van die Europese Unie…

SAUK werkers kry kennis van afleggings

Die SAUK het Maandag kennis uitgestuur aan personeel van die uitsaaier dat in terme van Seksie 189 van die Arbeids Wet , begin gaan word met aflegging van werkers.  Die…

Swart Maandag protes

Lede van die Nasionale Konserwatiewe party het ‘n optog gehou na die VSA ambassade en die Australiese Hoë Kommissaris in Pretoria. Die optoggangers het glo gevra dat die VSA en…

Rob Davies en die Guptas

  Rob Davies het erken dat hy die Guptas ontmoet het,  terwyl die eerste ontmoeting gereël was deur Duduzane Zuma met Ajay Gupta.  Hy het blykbaar verder erken dat hy…

Dodetal styg met George brande

  Agt persone is tot dusvêr dood in die verwoestende brande wat in die George omgewing woed en waarskynlik nog weke sal duur. Die sterftes het in die Karatara omgewing…

Protes in Stellenbosch

Minstens 27 persone is gearresteer in Stellenbosch se sentrale besigheids gedeelte na gewelddadige protes optrede .  Die voorbokke sal aangekla word van saakbeskadiging van eiendom en openbare geweld.  Die rede…

Tshwane se R1,2 miljard spook

’n Tussentydse Ondersoek verslag wat uitgebring is oor die sogenaamde Tshwane se kontrak waarby R1,2 miljard betrokke is, laat die fokus weereens plaas op die korrupsie in Suid-Afrika wat maar…

Merkel en Macron bots oor Saoedi wapens

Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland wil die lewering van wapens aan Saoedi Arabië staak afhangende die ondersoek se uitkoms oor die moord op die joernalis Jamal Khashoggi in die Saoedi-konsulaat…

Hongarye: Droogte bring groot ontdekking

Die erge droogte in groot dele van Europa het ook in Hongarye sy uitwerking wat die bekende Donau rivier se watervlak drasties laat daal het. Een van die geskiedkundige brûe…

Woede bars los oor Afrika immigrante

Woede het losgebars onder Italiaanse kiesers nadat verneem is dat drie immigrante uit die Afrika staat Senegal en Nigerië in hegtenis geneem is weens die verkragting en moord op ’n…

Duisende wou hoor wat premier sê

Opposisiepartye is erg bekommerd nadat vasgestel is dat die nasionalistiese Eerste Minister, Viktor Orban, ’n massa byeenkoms van ondersteuners gaan toespreek oor die optrede van die Europese Unie. Die byeenkoms…

Russe beskuldig VSA van aggressie

’n Amerikaanse vegvliegtuig het beheer geneem oor 13 hommeltuie wat oor Sirië gevlieg het en later van rigting verander het op koers na ’n Russiese lugmagbasis. Die aanklag is die…

Saoedi dood talle Jemen burgerlikes

Groot ontevredenheid heers onder Westerse leiers nadat Saoedi-Arabië weereens skuldig is aan oorlogsmisdade nadat hy 21 burgerlikes in Jemen gedood het tydens ’n verwoede lugaanval. Di mense was almal betrokke…

Nasionalisme groei steeds

Te midde van die hewige teenkanting wat nasionalisties gesindes moet verduur van die wêreld se links-liberale media, bly die groei in steun vir nasionalisme voortduur. In die afgelope maande het…

Motor rubriek – Toyota Aygo 1,0

Wanneer daar deesdae in die dorpe, stede en selfs op die snelweë beweeg word is dit bykans ongelooflik om te sien hoeveel kleiner motors op die pad beweeg. Indien daar…

Boeing stort neer in Indonesië

  In Indonesië het ’n Boeing 737 tydens ’n nagvlug neergestort met 188 mense aan boord wat volgens die eerste berigte, almal omgekom het. Die vliegtuig van Lion Air was…

Deur my lens: Leuens en misleiding

Ek het behoorlik uitgebars van die lag toe Mugabe Nommer 2 op televisie gesê het eiendomsreg sal beskerm word dur die kommunistiese ANC regime. As die president dink ons sal…

Nuusflitse

George brande duur voort Die Montagu pas is steeds gesluit na brande uitgebreek het in die George omgewing. Vuurvegters is sedert Woensdag in ‘n stryd gewikkel om die brande onder…

Helikopter land by kitskos winke

‘n Polisie helikopterloods het sy SAP helikopter in ‘n parkeerarea in Queenstown geland, waarna hy rustig by KFC ingestap en sy “hoener en sous” gekoop het en daarna weer weg…

Petrol goedkoper, diesel duurder

Voorspellings is dat die prys van petrol met een of twee sent kan daal in November maar die slegte nuus is dat diesel met meer as 30 sent per liter…

Grond, grond , grond

Grond wat aan plaaslike gemeenskappe toegeken is na ‘n grond-eis is nou die fokus van ‘n twis tussen die eienaars, die staat en die Ingonyama Trust van Zwelithini.  Na die…

VBN: ANC het miljoene “donasie” ontvang

Die  media beweer dat die ANC R2 miljoen as donasie ontvang het van VBS Mutual Bank se base.  Die kommunistiese ANC het gereageer deur te sê dat hul slegs bewus…

Gigaba vra verskoning oor seks video

Die Minister van Binnelandse sake , Malusi Gigaba, het die nasie om verskoning gevra rondom ‘n video met seksuele materiaal wat gelek is. Hy is glo afgepers rondom die video…

Brasilië kry nasionalistiese president

Die afgelope naweek het die kiesers van Brasilië geleentheid gekry om ’n nuwe president te kies, maar die keuse van ’n nasionalistiese kandidaat teenoor ’n vêr-linkse sosialisties. Alhoewel dit reeds…

Ierland herkies sy president

Die Republiek van Ierland het President Michael D Higgins herkies in sy amp vir ’n volgende termyn, en die president is met ’n oorweldigende meerderheid ondersteun. Die kiesers het ook…

Namibiese regering ook grondgryper

Etlike maande nadat die nuwe president van Suid-Afrika sy grondgryp plan bekendgemaak het, was dit die regering van Namibië wat in dieselfde voetspoor getrap het. Die regering het aangekondig dat…

Twaalf pos-bomme skud VSA

Dit het ’n senior span van die FBI en hoogs opgeleide beamptes van die Central Intelligence Agency (CIA) se aanhoudende soektog gekos om die skuldenaar vas te trek. Die pos-bomme…

Wapen verkope aan Saoedi gestop

Terwyl Saoedi Arabië in die spervuur bly oor die wrede moord op ’n joernalis asook sy aandeel in die dood van tientalle burgerlikes in Jemen, het die Europese Unie ’n…

VSA wil troepe na Meksiko grens stuur

Die president van Amerika, Donald Trump, het die opmars van voetslaners uit Sentraal Amerika onderweg na die grens tussen Meksiko en die VSA bestempel as ’n “nasionale noodtoestand”. Minstens 1,000…

Hewige aardbewing skud Griekeland

’n Hewige aardbewing wat 6,4 op die Richterskaal geregistreer het, het Griekeland die naweek getref in die westelike kusgebied van die land. Die skudding was so hewig dat dit selfs…

Wêreld Nuusflitse – 29 Oktober

VSA ’n Skieter het minstens 11 mense gedood in ’n kerkdiens wat Saterdagoggend gehou is in Pittsburgh voordat die polisie hom kon vastrek, waarna Prsidnt Trump gesê het so iemand…

De Lille krimineel vervolg

Patricia de Lille is die middelpunt van ‘n kriminele ondersoek.  Die Kaapse Stadsraad het aanbeveel dat die beweerde korrupsie en wanadministrasie uitgewys deur die Bowmans regsfirma ondersoek moet word. Volgens…

Transnet tesourier bedank

  Die tesourier van Transnet, Phetolo Ramosebudi , het bedank net nadat hy kennis gekry het dat hy geskors is.  Dit volg weens bewerings dat hy inligting vir onder andere…

Dronk polisieman en skelm Valk

‘n Dronk polisiebeampte in Natal is tydelik op kantoor diens geplaas nadat hy strompel dronk by ‘n ondersoek toneel gearriveer het. Intussen is ‘n lid van die Valke  in Rustenburg…

Geskors, heraangestel, weer geskors

Die kommunistiesgesinde regime sukkel om konsekwent op te tree. Nongcobo Jiba en Lawrence Mrwebi is onlangs geskors weens onreëlmatige gedrag in die Nasionale Vervolgings Gesag.  Kort daarna is hul skorsing…

Tito en die skuldlas

Skaars ‘n dag na sy middel-termyn begroting waarsku die Minister van Finansies van die ANC regime van ‘n  skuldlas wat kan maak dat SA hoed in die hand by die…

Die Volk is siek

Volgens Jesaja is die volk siek, bedoelende die volk Israel.   Die diagnose – Hulle het die Verbond van God verbreek.  2018 sien ons dat die Afrikaner Boere volk ook siek…

Reuse vinvis op strand uitgespoel

Op die strand van De Haan in België is ’n reuse vinvis op die strand gevind wat gedurende die nag uitgespoel het. Die polisie was verplig om mense weg te…