Vrystaat nomineer Zuma

Die Vrystaatse lys van nominasies vir parlementariërs het die verskynsel dat Jacob Zuma nr. 1 is op die lys.  Die ANC in die Vrystaat het hulself gedistansieer van die lys en dit afgemaak as fopnuus maar verskeie persone binne die party bevestig dat daar wel so ‘n lys bestaan.

Die lys bevat nie Cyril Ramaphosa en Jackson Mthembu se name nie maar wel Mosebenzi Zwane en Dlamini-Zuma se name.

Die pro-Zuma en anti-Ramaphosa faksies is duidelik besig om mekaar landwyd warm te maak.