Sjinese lening se terme geheim

Die $2,5 miljard lening van Sjina aan Eskom se terme is volgens Cyril Ramaphosa nog geheim maar Eskom sal nie deur die Sjinese oorgeneem word as hul nie die lening kan terug betaal nie.

Ekonome is verstom oor die uitlating omdat dit daarop neerkom dat hy reeds erken dat die moontlikheid bestaan dat daar ‘n probleem kan wees.

Hy het ook Sjina as vennoot van SA verdedig .