Gee Zuma 1 sent

Ek sien dr. Corné Mulder en sy VF+ klim net lekker woes in onder die Y en Sie oor die pensioen wat hulle vir ene Zuma wil gee.

Die Doktor en sy VF+ stel dan voor dat genoemde Zuma ‘n pensioen van R1 moet kry.

Ek wonder hoekom die Doktor en sy VF+ só gulhartig en ruimhartig is? Waarom vir dié ou skepsel honderd maal meer gun as wat hy verdien???

Ekonoom

Verwoerdburg