EFF teiken kerke se grond

Die EFF het in ‘n verklaring gesê dat kerke groot dele van die land se grond besit en dat hierdie grond nou as staatsgrond verklaar moet word.

Waarnemers wys daarop sodra daar gepraat word van grondonteiening, absoluut geen grond veilig sal wees sodra die proses begin nie.

Die landbou organisasies en ander meelopers wat so agter die ANC se praatjies aanloop moet besef dat hul plase en hul huise ook gevat sal word, waarsku ontleders.