Daily Archives: September 28, 2018

Ekonomiese aanduiders : 28 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.10 ( R14.14) Rand / euro                           R16.42 ( R16.62) Rand / Britse pond               R18.45 ( R18.60) VSA dollar / Bitcoin             $6 763 (…

Ramaphosa lieg deur sy tande oor plaasmoorde

In ‘n videogreep wat geneem was tydens Cyril Ramaphosa se besoek aan die Verenigde Nasies in New York, stel hy dit duidelik dat géén blanke boere op plase vermoor word…

Sutherland Hoërskool deur brand verwoes

Ondersoek word ingestel nadat ‘n brand bykans 80% van Sutherland se hoërskool verwoes het. Sewe klaskamers, die administratiewe kantore, personeelkamer en die skool se ingangsportaal is totaal vernietig. Slegs vier…

Top SA fietsryer kritiek

Lynette Burger, een van SA se top vroue fietsryers, is in ‘n kritiese maar stabiele toestand in die hospitaal nadat sy tydens ‘n vroeë oggend oefen sessie deur ‘n minibus…

Grondwetlike Hof kap Dlamini

Die Grondwetlike Hof het beslis dat die minister van sosiale ontwikkeling, Bathabile Dlamini, persoonlik 20% van die regskoste moet betaal insake die sosiale toelae hofsaak. Daar is verder deur regter…

Brandstof styg op 3 Oktober 2018

Die AA voorspel dat petrol met R1,01 gaan styg terwyl diesel met ‘n stewige R1,24 gaan styg op 3 Oktober. Dit sal die grootste styging van brandstofpryse in die geskiedenis…

Opposisie roep CR op

Die opposisie eis dat Cyril Ramaphosa ook voor die Zondo kommissie moet verskyn om sy aandeel in die staatskaping al dan nie te verduidelik. Die Vryburger het by vele geleenthede…

DA raadslid stamp en betas VF Plus dame

Die maanskyn en rose koalisie tussen die DA en die VF Plus is toe nie oral ewe rooskleurig nie, en het selfs dorinkies. ‘n VF Plus-raadslid in die Emfuleni-stadsraad (Evaton,…

Franse wys immigrante weg

Die Franse regering het geweier om ’n vaartuig met onwettige immigrante in sy hawens te ontvang wat herhaalde kere deur Italië geweier is in sy hawens. Die skip was derhalwe…

Sjina se rare natuurverskynsel

In ’n natuurreservaat van Sjina, sowat 30 kilometer weg van die stad Panjin, is daar elke jaar gedurende September ’n rare natuurverskynsel wat derduisende toeriste daarheen lok. In die Liao…

Spanje woedend oor Vlaamse brief

Die Vlaamse Parlement voorsitter, Jan Peumans, van die regerende Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) het die Spaanse regering se argwaan op hom gehaal met ’n brief wat hy gerig het. Jan…

Eenvoudige oefening verbeter geheue

Die bekommernis van ’n al swakker wordende geheue na mate die mens ouer word, kan effektief teengewerk word deur daagliks ’n paar eenvoudige oefeninge te doen. Wetenskaplike toetse het bewys…

VSA roskam Sjina in VN vergadering

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het nie net sy mes ingehou vir Suid-Afrika en Iran nie, maar het ook die Sjinese bygedam in sy toespraak voor die Veiligheidsraad van die…

Taalgebruik in Europa verras

In ’n opname wat uitgevoer is in Europa oor die gebruik van tale, het verrassende gegewens na vore gekom wat daarop dui dat sekere lande se inwoners nie gretig is…