Daily Archives: September 26, 2018

Moeder van die Buitebandbende kry vryheid van Johannesburg

Die persoon wat verklaar het dat sy en die ANC deur vuurhoutjies en buitebande die land sal oorneem, Winnie Mandela, is vereer deur die DA-beheerde Johannesburgse Stadsraad met die toekenning…

SAUK kry nog meer geld

Die bodemlose put van staatsentiteite word net dieper en dieper, en die staat moet meer geld skenk aan die SAUK vir die plek se voortbestaan. Nog meer verstommend is dat…

SA op rand van ineenstorting

Ekonome waarsku dat Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese krisis is. Die resessie, werkloosheid, die rand se daling in waarde asook internasionale ontwikkelinge is faktore wat die rooi ligte…

Tesourie skryf R23 miljard af, SAL kry nog geld

Die Tesourie het aangekondig dat hulle bykans R23 miljard afgeskryf het van die regering se belegging in SAL. In die vorige boekjaar is R13 miljard afgeskryf en Tesourie verwag dat…

Ramaphosa gee halwe feite

In ‘n gladde spel met woorde het Cyril Ramaphosa in New York gesê dat die ANC besig is om steun te wen na Jacob Zuma se groot diefstal oftewel staatskaping….

Mbeki teen Cyril?

Politieke ontleders vind dit vreemd dat Thabo Mbeki standpunt inneem teen Cyril Ramaphosa se planne rondom grondhervorming. In ‘n lywige studiestuk van bykans 30 bladsye word die ANC daarvan beskuldig…

Prikkel – Vasgevang?

Die moord op dr. Verwoerd het ‘n periode van geestelike verwaring ingelui wat tot op daardie stadium ongekend was. Ons het ons ineens bevind in die donker onderwêreld van geheime…

VSA sal reageer op kuber aanvalle

Die Amerikaanse Wit Huis het in ’n amptelike verklaring die land se toekomstige strategie toegelig teen kuber aanvalle van buite. Volgens die woordvoerder sal die nuwe beleid meer vryheid bied…

Kampioen swemmer sonder arms

’n Jong Turkse dogter van 15 jaar,  wat sonder arms gebore is, is die land se kampioen swemmer. Sy het in verskeie internasionale byeenkomste deelgeneem en dikwels met die louere…

Sjina snel Venezuela te hulp

Die Suid-Amerikaanse staat Venezuela, wat reeds vir etlike jare sonder medikasie vir sy inwoners is weens sy finansiële verknorsing, word nou deur Sjina ondersteun. ’n Reuse vragskip wat hoofsaaklik mediese…

Italie wil strenger wet teen asielsoekers

’n Dekreet is in Italië uitgevaardig deur die populistiese regering se kabinet wat ’n wet beoog om oor ’n tydperk van 60 dae gedebatteer kan word in die parlement om…

Franse president nog meer ongewild

Slegs ’n jaar nadat die Franse president, Emmanuel Macron, met ’n oorweldigende meerderheid van 66% geseëvier het oor sie nasionalistiese Marine Le Pen se Front Nasionaal, het sy gewildheid tot…

Turkye arresteer sy eie soldate

Die senior vervolger in Turkye het gelas dat sowat 100 Turkse soldate, waarvan talle senior poste beklee, in hegtenis geneem moet word. Dit volg kort nadat sowat 15 000 soldate…