Daily Archives: September 19, 2018

Ekonomiese aanduiders : 19 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.82 ( R14.92) Rand / euro                           R17.35 ( R17.43) Rand / Britse pond               R19.52 ( R19.62) VSA dollar / Bitcoin             $6 392…

TLU SA hou kongres

TLU SA se algemene jaarkongres vind vandag en more in Pretoria plaas. Aangesien die ANC staatshoof so daarvan hou om op strate rond te loop en met mense te gesels,…

Dagga gewettig

Waar dit bekend is dat mense onder die invloed van dagga hulle dikwels maak aan misdaad omdat hulle onder die invloed daarvan nie mooi weet wat hulle doen nie, het…

Absa en die Guptas

Absa het reeds in 2014 die Gupta rekeninge begin bevraagteken toe groot somme geld sonder verduideliking vanaf die Oakbay rekening oorgeplaas is na ander banke. Absa het na hersiening alle…

Plaaswerkers se lot

Volgens die grootbaas van die SA Kommuniste Party, Blade Nzimande, sal die grondkwessie plaasarbeiders raak en Cosatu sal moet gereed wees om die werkers te help. Waarnemers vertolk dit dat…

Denel en die Guptas

Feitlik daagliks sien meer onthullings die lig van hoe die omstrede Gupta-broers bevoordeel is deur staatsinstellings. In die jongste geval het OUTA tydens die Zondo kommissie in ‘n voorlegging getoon…

Nuusflitse

Staking by Denel  ‘n “Vreedsame” staking van Denel werkers in Kemptonpark het gelei tot ‘n botsing met polisie waarin een werker beseer is tydens die afvuur van rubberkoeëls en skokgranate….

Christen Boere-Afrikaner – Quo Vadis?

In die afgelope tyd is daar van regeringskant heelwat dreigemente wat ook die kerk en die geloof in die Here Jesus Christus nie onaangeraak sal laat nie: ons hoor van…

Deur my lens

Terwyl radiostasies nog die lied, “Dis my land” speel, wonder ek hoeveel mense weet die lied is destyds saamgeflans om kiesers te beïnvloed om “ja” te stem. Maar dit is…

Wêreld Nuusflitse – 19 September

Sjina Die wêreldberoemde Sinese aktrise, Fan Bingbing, word reeds vir etlike maande vermis, en deskundiges vermoed dat die Kommunistiese Party van Sjina iets daamee te doen het.   Frankryk Minstens…

VN plan om toename in TB te keer

Talle lidlande van die Verenigde Nasies het hulle gereed verklaar om miljarde dollar beskikbaar te stel om die toenemende gevaar van tuberkulose te bestry. Die onderneming kom egter nadat die…

Hongarye soek regse ondersteuning

Die konserwatiewe eerste minister van Hongarye, Viktor Orban, het ’n erge nederlaag gely toe die Europese Parlement ten gunste van die instel van swaar strafmaatreëls gestem het wat die land…

Dubbelpratery van Spaanse regering

Die sosialistiese minderheidsregering van Spanje het die afgelope naweek bevestig dat Spanje 400 bomme aan Saoedi-Arabië verkoop het, maar dadlik bygevoeg dat dit nie gebruik sal word om kinders te…

Korea: Noord en Suid ontmoet in swier

Die Suid-Koreaanse president, Moon Jae-in, se aankoms in die buurland, Noord-Korea, is met swier en kommunistiese “hartlikheid” ontvang toe hy ’n besoek aan die land gebring het om ’n tweede…

Orkaan Florence eis tientalle lewens

Die orkaan Florence het nie net honderde geboue beskadig en infrastruktuur ontwrig in drie Amerikaanse deelstate nie, maar het ook die lewens van minstens 31 mense geëis. Chaos is die…