Daily Archives: September 18, 2018

Ekonomiese aanduiders : 18 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.92 ( R14.92) Rand / euro                           R17.43 ( R17.36) Rand / Britse pond               R19.62 ( R19.52) VSA dollar / Bitcoin             $6 312…

Ramaphosa waarsku Ace

  In ‘n kwalik bedekte verklaring het Cyril Ramaphosa verwys na Ace Magashule se “vergadering” saam met Jacob Zuma. Volgens Ramaphosa moet daar nie tyd spandeer word aan teen-revolusionêre gekonkel…

Kaapstad damme 70% vol

Vir die eerste keer sedert 2015 het die Kaapstadse damme die 70% kerf bereik en met voorspelde reëns vir die nabye toekoms, kan die vlakke nog styg. Daar moet egter…

Standard Bank afgedreig deur Zwane

Ian Sinton van Standard Bank het voor die Zondo kommissie getuig hoe die destydse minister van minerale sake, Mosebenzi Zwane, die bank versoek het om nie die Gupta rekenings te…

Vosloorus hospitaal gesluit

Die Neonatale eenheid asook die kraam eenheid van die Vosloorus hospitaal is gesluit na die uitbreek van Klebsiella, wat reeds die dood van ses babas tot gevolg gehad het. Die…

Swart naweek in Natal

Twee studente is die afgelope naweek vermoor in aparte insidente by Natalse universiteite. By Durban Westville universiteit is het ‘n 22-jarige student gesterf na ‘n mes aanval terwyl nog ‘n…

Nelson Mandela Baai se begroting

Die burgemeester van die Nelson Mandela Baai Munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, het aangekondig dat die totale begroting van die stad aan arm areas toegewys gaan word. Dit volg na…

Prikkel – Die hele land

In die vorige prikkel is gewys op pres. Wilson (VSA) se oortuiging dat elke volk sy land behoort te hê.  In die sestigerjare het hoofman Luthuli, leiersfiguur in ANC geledere,…

Tifoon laat spoor van verwoesting

Tifoon Mangkhut  het nie net verwoesting gesaai in die Filippyne nie, maar het op sy tog groot skade aangerig in die suidelike dele van Sjina nadat dit ook ’n spoor…

Cholera epidemie tref Harare

Harare, die hoofstad van Zimbabwe, is die middelpunt van ’n Cholera epidemie waar reeds meer as 3 000 gevalle aangemeld is, maar waarmee weinig vordering gemaak word om die pasiënte…

Immigrante krisis sal strydpunt wees

Die Europese Unie se parlementêre verkiesing wat in 2019 gehou word, se belangrikste strydpunt sal die enorme immigrante krisis wees wat Europa skerp verdeel het. Die Oos-Europese lande onder leiding…

Swede vang kroonjuwele dief

Gedurende die tweede helfte van Julie het vermeende diewe daarin geslaag om van Swede se kosbaarste kroonjuwele te steel terwyl dit in ’n uitstalling was tydens spesiale feesvieringe. Een van…

VSA woedend oor sanksies nie toegepas word

Washington is woedend omdat verskeie lande die Verenigde Nasies se sanksies teen Noord-Korea ignoreer en stilweg handel dryf met die skiereiland en daarmee noodsaaklike middle voorsien. Die Amerikaanse regering het…

Miljoen euro se kokaïen gevind

Franse beamptes het ’n massiewe besending kokaïen gevind en gekonfiskeer by aankoms in die hawe van Le Havre wat versend is vanaf Suid-Amerika. Die polisie in Frankryk sê ’n rekord…