Daily Archives: September 17, 2018

Belgiese geld vir gronddiefstal, nie Vlaamse geld

Uw artikel “Vlaamse regering gee 30 miljoen euro vir gronddiefstal” klopt niet. Het gaat hier om de Belgische regering. Niet om de Vlaamse regering. En minister Didier Reynders is minister…

Gee Zuma 1 sent

Ek sien dr. Corné Mulder en sy VF+ klim net lekker woes in onder die Y en Sie oor die pensioen wat hulle vir ene Zuma wil gee. Die Doktor…

Die volmaakte voorsienigheid van God

Skrifgedeelte: Matt. 10:29:  Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie.    Oordenking: Hoe gereeld…

Motorrubriek – Hyundai Tucson

In die Hyundai reeks was die Tucson nog altyd ‘n baie gewilde voertuig. Die nuutste toevoeging tot reeks het verskeie veranderings ondergaan. Hierdie veranderings gee dit ‘n meer moderne aansig…

Ekonomiese aanduiders : 17 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.92 ( R14.75) Rand / euro                           R17.36 ( R17.27) Rand / Britse pond               R19.52 ( R19.38) VSA dollar / Bitcoin             $6 538…

Steenkool krisis kan lei tot beurtkrag

Meer as 25% van Eskom se kragstasies het slegs steenkool vir tien dae. Die “groot” plan om steenkool van Medupi in Ellisras aan te ry na die Oos-Transvaalse kragstasies het…

EFF teiken kerke se grond

Die EFF het in ‘n verklaring gesê dat kerke groot dele van die land se grond besit en dat hierdie grond nou as staatsgrond verklaar moet word. Waarnemers wys daarop…

Durban se Casspirs

Na bykans R20 miljoen betaal is vir die voorsiening van drie pantservoertuie aan die eThekwini munisipaliteit ‘n jaar gelede, is daar nog geen teken van die voertuie nie. Lisensiëring van…

Toeriste gewaarsku teen SA

Reisigers na Suid Afrika is gewaarsku om “uiters versigtig” te wees as hulle die land besoek, weens die misdaad, burgerlike onrus en droogte. Die waarskuwing is deur regerings van Engeland,…

SAID soek belastingontduikers

SAID beoog om 300 000 maatskappye te beboet vir nie-indiening van hul belastingopgawes. Meer as 500 000 nuwe maatskappye is die afgelope boekjaar geregistreer waarvan die oorgrote meerderheid nie opgawes…

Malema dagvaar Jeugliga

Julius Malema het ‘n naamskending klag teen die ANC Jeugliga en sy sekretaris-generaal gelê rondom beweerde omkopery. Njabula Nzuza, die sekretaris-generaal, het in ‘n radio onderhoud gesê dat Malema probeer…

Maimane wil vlug Wes-Kaap toe

Die DA leier, Mmusi Maimane, het homself op die lys van moontlike Wes-Kaap premier kandidate geplaas en daarmee ‘n stuk gereedskap in die party se verskiesing masjinerie gegooi. Die DA…

Gas lekkasie in VSA saai verwoesting

Al die inwoners van die drie Amerikaanse stede, North Andover, Lawrence en Andover in die deelstaat Massachusetts, moes uit hulle woonhuise vlug vanweë ’n groot gaslek in die gas voorsienings…

VSA: Orkaan rig vloedskade aan

In Noord Carolina het die kategorië 2 orkaan reds die ergste van sy krag verloor, maar 200 000 woonhuise het hulle kragtoevoer verloor en in sommige gebiede is kraanwater ook…

Trump wil Sjina ekonomies knel

Onbevestigde berigte lui dat die Trump-administrasie beplan om verdere invoerheffings op Sjinese goedere te hef ten bedrae van $200 miljard, wat hernude vrees laat opvlam dat ’n wêreldwye handelsoorlog kan…

Swede: Slegs een setel meerderheid regeer

Nadat die stemme weer getel moes word van die pas afgelope algemene verkiesing, het die sosialiste en linkse partye slegs een setel meerderheid in die parlement. Die regerende party van…

Volkswagen staak Kewer produksie

Die Duitse motorvervaardiger Volkswagen het bekendgemaak dat die vervaardiging van sy Kewer model finaal gestop gaan word. Die Kewer wat steeds in Meksiko vervaardig word, sal sy laaste motor in…

Filippyne trotseer reuse tifoon

Die owerheid in die Filippynse Eilande het duisende mense aan die kusgebied gewaarsku teen die aantog van ’n massiewe tifoon en gevra dat hulle die gebied moet verlaat. Die tifoon…

Rwanda laat honderde vry uit tronke

Die regering van die oorloggeteisterde Afrikastaat Rwanda het die afgelope week aangekondig dat hy 2 140 mense vrygelaat het uit tronke. Van die mees prominente persone wat vrygelaat is, is…

Wêreld Nuusflitse – 17 September

Europa Tydens wêreld omgewingsdag het duisende Europeërs ingespring en ’n skoonmaak aksie uitgevoer in die Ryn rivier en sowat 1 000 ton afval goedere uit die beroemde rivier verwyder.  …