Daily Archives: September 14, 2018

Ekonomiese aanduiders : 14 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.75 ( R14.95) Rand / euro                           R17.27 ( R17.35) Rand / Britse pond               R19.38 ( R19.48) VSA dollar / Bitcoin             $6 601…

Misdaad: stop transformasie nou!

Die skokgolwe oor die skerp styging in die meeste ernstige misdade, gaan nog lank met ons wees, en daarom sal die debat oor die oorsake en oplossings nog lank voortduur,…

“Boer” mag gebruik word

Die bevinding van die Grondwethof dat die woord “Boer” – soos gebruik in ʼn sogenaamde struggle-lied – op sigself nie haatspraak is nie, maar dat dit wel onvanpas kan wees,…

Civitas gebou ook ‘n gevaar

Die Civitas gebou in Pretoria is volgens gesondheidswerkers nie geskik om in te werk nie en het geëis dat die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, ‘n alternatiewe werksplek moet voorsien….

AA voorspel dieselverhoging van R1,38

Die AA voorspel dat die landbousektor die hardste getref gaan word in Oktober met ‘n verwagte verhoging van diesel van R1,38 per liter. Die landbou sektor is steeds besig om…

Noord Kaap verkeersbeampte vas

Dit het die Valke, die Taktiese Reaksie Span en die Plaaslike Misdaad Eenheid jare geneem om een verkeersbeampte en ‘n bestuurskool eienaar te arresteer wat onwettige leerling- en bestuurderslisensies uitgereik…

Metrospoor ontspoor

Metrospoor het duisende pendelaars gestrand gelaat weens hul onvermoë om die getal pendelaars te hanteer. Minibusse en busse van Golden Arrow moes ingespan word om pendelaars tussen Van der Stel…

Die lig gaan op

Die ANC se verkiesingshoof, Fikele Mbalula (foto), het verklaar dat Suid Afrika ‘n Piesangrepubliek is en sy rede is dat daar toegelaat is dat uitlanders sonder enige dokumente besighede alhier…

Al meer chaos in skole

Skole in die sogenaamde Gauteng misdaadparadys is in chaos en al meer probleme sien die lig. Slegs enkele voorbeelde wat die afgelope maand aandag gekry het, is ‘n leerling wat…

SAUK begin met afleggings

Die SAUK is sodanig in die moeilikheid dat hy begin het met ‘n proses van afleggings om koste te bespaar. Dit is nie seker op hierdie stadium hoeveel werknemers afgelê…

Prikkel – ’n Beginsel

Pres. Woodrow Wilson van die VSA het pas na die Eerste Wêreldoorlog verklaar dat elke volk sy eie land behoort te hê. Dit is die beginsel waarop apartheid en die…

Rusland bult sy militêre spiere

In Rusland se grootste militêre oefening word die land se slaankrag vertoon soos wat dit nog nooit tevore gedoen is nie. Meer as 300 000 soldate sal aan die week…

Premier Orban kam die EU

Premier Viktor Orbán het in ’n striemende aanval die Europese Unie met sy strafmaatreëls teen Hongarye daarvan beskuldig dat hy bo sy magte optree en dit bestempel as wraak teen…

Kataloniërs eis alweer vryheid

Die polisie in Katalonië se hoofstad sê daar was sowat een miljoen mense in die vryheidsoptog wat die strate onbegaanbaar gemaak het, maar kenners meen daar was minstens 1,3 miljoen….

Orkaan Florence verswak grootliks

Orkaan Florence is op weg na die Amerikaanse ooskus en het gistermiddag sy opwagting in die deelstaat Carolina gemaak, maar slegs as ’n kategorie 2. Alhoewel dit drasties verswak het…