Daily Archives: September 13, 2018

Ekonomiese aanduiders : 13 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R14.95 ( R15.10) Rand / euro                           R17.35 ( R17.48) Rand / Britse pond               R19.48 ( R19.64) VSA dollar / Bitcoin             $6 448…

Vlaamse regering gee 30 miljoen euro vir gronddiefstal

“Dit is ‘n skande!” Dit was die reaksie van die bekende Vlaamse joernalis en skrywer, Hector van Oevelen, nadat dit bekend geword het dat die Nasionaal-Vlaamse Alliansie (N-VA) regering van…

Gunfree SA moet transformeer na Knifefree SA

Nadat dit bekend geword het dat die moordsyfer in die land met 6,9% gestyg het en sowat 57 mense daagliks vermoor word, het Gunfree SA die gaping gesien om te…

Ramaphosa versprei fopnuus

President Cyril Ramaphosa het die bewering gemaak dat die weerstand teen grondonteiening sonder vergoeding, besig is om steeds minder te word namate die regering met die die teenstanders daarvan in…

Die herlewing van volksnasionalisme

Die herlewing in volksnasionalisme het die afgelope aantal jare al sterker geword, en volksbewussyn het weens verskeie redes ’n wêreldwye tendens gevolg. Kort nadat Argentinië ’n konserwatiewe president verkies het,…

Brandweerwaens onder DA beheer ook stukkend

Aansprake dat die DA beter vaar in hulle beheer van stede as die ANC, word toenemend verkeerd bewys. Na die brand in die Johannesburgse middestad, het dit aan die lig…

DHL trok gevang met 87 onwettige immigrante

Die provinsiale verkeerspolisie het ‘n vragmotor met die maatskappy DHL se kentekens op, naby Pietersburg afgetrek en gevind dat daar 87 Malawiese burgers in die trok was sonder enige wettige…

Tony Ehrenreich skuldig aan haatspraak

Die vorige sekretaris van Cosatu, Tony Ehrenreich, is deur die SA Menseregte Kommissie skuldig bevind aan haatspraak nadat die SA Joodse Raad ‘n klag teen hom gelê het weens ‘n…

Poyntons gebou gesluit

Groter Pretoria se burgemeester en senior lede van die nooddienste het die onmiddellike ontruiming van die Poyntons gebou in Pretoria gelas. Die Departement van Korrektiewe Dienste gebruik die gebou as…

Mabuza verstaan nie resessie nie

Volgens die adjunk baas van Suid Afrika, David Mabuza, is die land nie in ‘n tegniese resessie nie aangesien daar nie na die geheel gekyk word nie. Volgens hom is…

Parlement keur Zuma se pensioen goed

Die regerende ANC party het ‘n mosie goedgekeur dat die oud-afgesette president, Jacob Zuma, pensioen voordele moet ontvang. Dit ten spyte van sy beweerde betrokkenheid by staatskaping, sy R17 miljoen…

Swak opleiding rede vir misdaad styging

Die rede vir die buitensporige hoë misdaad wat deur die Suid-Afrikaanse minister van polisie bekendgemaak is, is nie omdat daar te min polisiebeamptes is, maar omdat die lede van die…

Egiptiese hof veroordeel 75 ter dood

’n Hof in Kairo het 78 mense ter dood veroordeel weens hulle beweerde betrokkenheid gedurende 2013 se sogenaamde sitstaking ter ondersteuning van die Moslem Broederskap. Die massaprotes is deur die…

Tegnologie ingespan teen besoedeling

Meer as 5 triljoen stukke plastiek besoedel die oseane van die wêreld, en nou het wetenskaplikes die tegnologie ingespan om die skoonmaak proses vinnig af te handel. Die vyf oseane…

EU wil miljarde spandeer op immigrante

Die Europese Unie wil binne 24 maande ’n volledige opgestelde grens agentskap bestaande uit 10 000 mense oprig om beheer uit te oefen op onwettige immigrante wat Europa binnekom. Die…

VSA sluit Palestynse organisasie

Die Trump-administrasie het besluit om die Palestynse Vryheid Organisasie (PLO) wat beskou word as ’n de facto ambassade te sluit in Washington. Die besluit is in opvolg van vorige besluite…

VSA en Korea wil weer praat

Die Amerikaanse Wit Huis woordvoerder, Sarah Sanders, het bekendgemaak dat voorbereiding gedoen word vir ’n tweede ontmoeting tussen president Donald Trump en Kim Jong-Un van Noord-Korea. Volgens die woordvoerder het…