Daily Archives: September 12, 2018

Suid-Afrika verbeter sy status as misdaad hoofstad

Met die bekendmaking van die jongste misdaadsyfers, is dit net weer bevestig dat Suid-Afrika sy plek as misdaadmekka verbeter het. Daarbenewens is dit nou ook duidelik dat die Wes-Kaap tans…

Steve Hofmeyr en die Ja-stem

Die HNP het in ‘n verklaring met waardering kennis geneem dat mnr. Steve Hofmeyr reeds by verskeie geleenthede verskoning gevra het omdat hy in 1992 met die referendum Ja gestem…

Bevolking neem toe, SAPD word kleiner

Die bevolking het van 54 miljoen in 2010 “gegroei” tot 57,3 miljoen in 2017 maar dit sluit nie die 11 miljoen ongedokumenteerde immigrante in nie, sê die minister van polisie,…

Die media se valse beriggewing

Verskeie koerante, televisie, en radiodienste se verslaggewers is in die afgelope jaar betrap dat hulle beriggewing nie voldoen aan die vereiste standaard nie. Dit is oorbekend dat die anti-Trump televisie…

Sjinese lening se terme geheim

Die $2,5 miljard lening van Sjina aan Eskom se terme is volgens Cyril Ramaphosa nog geheim maar Eskom sal nie deur die Sjinese oorgeneem word as hul nie die lening…

SAID invordering bevraagteken

Dit blyk dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) nie die vermoë het om 40% van R143 miljard se uitstaande belasting in te vorder nie. SAID is gewikkel in dispute of skuld…

Wêreld Nuusflitse – 12 September

Groenland Die koalisieregering van Groenland het in duie gestort nadat een van die hoof vennote besluit het om pad te gee nadat verskille ontstaan het oor ’n plan van Denemarke…

Honderde goue muntstukke gevind

Honderde goue muntstukke wat dateer uit die Romeinse era is ontdek in ’n ou teater in die noorde van Italië. Die ontdekking is aangekondig deur die Italiaanse minister van kultuursake…

Aussie in die pekel

’n Spotprent tekenaar van Australië is blykbaar ernstig geroskam oor sy spotprent van Serena Williams wat gal gebraak het tydens haar verloor wedstryd teen die Japanese tennisspeler. Williams het op…

Britte maak staat op wind

Brittanje is tans besig om sy kragvoorsiening met ’n  groot windplaas ter see op te rig, nie net die grootste kragvoorsiener daarvan te word nie, maar ook sy afhanklikheid van…

Miljoene sterf weens lugbesoedeling

Wetenskaplike navorsing toon dat minstens sewe miljoen mense jaarliks te sterwe kom weens lugbesoedeling wat lei tot verskillende siekte toestande. Die mening is uitgespreek dat vroegtydige waarskuwings oor besoedeling aan…

Kategorie 4 orkaan nader VSA kus

Florence ’n kategorie 4 orkaan het Maandag die VSA se ooskus genader terwyl miljoene mense hulle voorberei vir die storm wat later die week die land sal tref. Almal maak…

Brexit: EU sê ooreenkoms binne weke

’n Realistiese ooreenkoms tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie (EU) sal binne agt weke gereed wees om gefinaliseer te word. Dit is die versekering wat die EU woordvoerder,…