Daily Archives: September 11, 2018

Ekonomiese aanduiders : 11 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R15.18 ( R15.23) Rand / euro                           R17.60 ( R17.60) Rand / Britse pond               R19.78 ( R19.69) VSA dollar / Bitcoin             $6 372…

Grondpryse val met 32%

Pryse van landbougrond het met bykans 32% gedaal sedert die ANC die diefstal van grond deur die regering aangekondig het. Kenners meen die stap van die regering kan lei tot…

Genl. Geldenhuys oorlede

Die voormalige hoof van die weermag, genl. Jannie Geldenhuys, is in die ouderdom van 83 jaar oorlede. In sy huldeblyk sê dr. Pieter Groenewald van VF Plus dat genl. Geldenhuys…

New Age en Infinity Media kry R260 miljoen

Die twee media kanale wat deur die gebroeders Gupta besit was, het sowat R260 miljoen ontvang van die nasionale regering en provinsiale regerings. Vrystaat was voor in die koor met…

Joernalis kry doodsdreigemente

Die joernalis,  Q Hunter, wat ‘n artikel geplaas het oor die ontmoeting van Jacob Zuma en andere om Cyril Ramaphosa te onttroon, het doodsdreigemente ontvang van die ANC vroueliga se…

Xenofobie in Klerksdorp

Inwoners van Klerksdorp het huise van uitlanders aan die brand gesteek. Twee persone is dood waaronder ‘n taxibestuurder.  ‘n Groep taxibestuurders het klaarblyklik die dood van ‘n kollega gewreek. Stalletjies…

ANC raadslid gesoek in PE

‘n Raadslid van die Nelson Mandela Baai stadsraad word gesoek vir bedrog en geldwassery. Hy is vroeër die jaar skuldig bevind en ‘n vonnis van 5 jaar opgelê. Bongo Nombiba…

Stad Kaapstad vra noodtoestand aan

Die Stad Kaapstad het erken dat die polisie en metropolisie nie in staat is om geweld op treine en stasies te beheer, nie deur die minister van vervoer, Blade Nzimande,…

Prikkel: Wat is (was) apartheid?

So dikwels is dr. Verwoerd bestempel as die vader van apartheid.  Dis ‘n leuen.  Hy was wel die kragtigste uitbouer van afsonderlike volksbestaan – m.a.w. apartheid – maar nie die…

Beer veroorsaak chaos in Ottawa

Die Kanadese hoofstad Ottawa was behoorlik in chaos toe ’n swart beer al brullende deur die strate beweeg het en inwoners inderhaas die veiligheid van hulle woonplekke opgesoek het. Later…

Brasilië se voorloper oorleef aangeval

Die nasionalistiese Jair Bolsonaro wat tans die voorloper is in die presidentsverkiesing van Brasilië, is die naweek tydens sy verkiesingsveldtog met ’n mes aangeval en ernstig beseer. Die energieke kandidaat…

Italiaanse Liga party kan miljoene verloor

’n Italiaanse hof het beveel dat miljoene euro in besit van die nasionalisties Liga party, wat deel is van die koalisieregering van die land, moontlik gevries kan word. Minister Matteo…

Sweedse verkiesing lewer verrassings

Die 7,4 miljoen kiesers van Swede het die naweek na die stembus gegaan om nie net ’n nuwe regering te kies nie, maar ook nuwe provinsiale regerings en stadsbesture. Alhoewel…

VSA stuur troepe na Europa

Terwyl die hele Europa bekommerd is oor hoe hulle Navo sterk genoeg sal maak omdat daar geglo word dat geen steun van Amerika verwag kan word nie, stuur die VSA…

Soedan sit sonder regering

President Omar al-Bashir van Soedan het nie net die eerste minister, Bakri Hassan Saleh, afgedank nie, maar die hele kabinet bestaande uit 31 ministers. Die president het op navraag aangevoer…