Daily Archives: September 10, 2018

Hoe gemaak met: ”God het vir my gesê.”

Ps 62:10  Ja, nietigheid is die mensekinders, leuens is die aansienlikes; in die weegskaal moet hulle opgaan, almal saam is hulle minder as nietigheid. Almal van ons hoor soms: “God…

Motorrubriek – Volkswagen Polo GTI 2,0 TSI

Met die nuwe Polo GTI het Volkswagen letterlik en figuurlik die spreekwoordelike ‘haas uit die hoed” getrek. Hierdie reeds gewilde motor gaan heelwaarskynlik nog meer gewild word want dit is…

Ekonomiese aanduiders : 10 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar                R15.23 ( R15.32) Rand / euro                           R17.60 ( R17.80) Rand / Britse pond               R19.69 ( R19.80) VSA dollar / Bitcoin             $6 345…

Brandstofprys “ontploffing”

Alle aanduidings is daar dat die brandstofprys in Oktober met bykans R1,15 kan styg. Dit kan die prys van brandstof deur die R17 grens laat bars wat hoër kospryse en…

Zuma besig met “staatsgreep”?

Van staatskaping tot staatsgreep, sê politieke ontleders nadat gerugte die rondte doen dat Jacob Zuma besig is, met behulp van top ANC lede, om Cyril Ramaphosa te verwyder. Volgens die…

Ramaphosa sê los ons uit

Grondonteiening sonder vergoeding sal plaasvind, ongeag of Suid-Afrikaners, Donald Trump of die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies, daarvan hou of nie. Dit was die uitdagende uitspraak van Cyril Ramaphosa….

Nog ‘n Reënboog mislukking

Die Johannesburgse DA-burgemeester, Herman Mashaba, het gesê dat die stad nie toegerus is om brande te hanteer nie. Dit is na die fiasko met die Bank van Lisabon se brand…

Dubbelslagtigheid van banke

Slegs ‘n week of wat nadat die bankvereniging,Basa, aangekondig het dat hul ‘n fonds sal stig om bestaansboere en agtergeblewe boere te finansier om plase te bekom het hulle nou…

NVG rus in die eeue gesus

Volgens die Spesiale Ondersoek Eenheid se hoof advokaat, Andy Mothibi, is daar bykans 686 sake wat verwys is na die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) sedert 2013 wat onder die tafel “geberg”…

Nou is dit Tesourie se tyd

Die waarnemende rekenmeester-generaal, Zanele Mxunyelwa (foto) het ‘n R3 miljard tender goedgekeur terwyl twee kollegas dit verwerp het. Die kontrak was om breëband ontvangs in die Oos-Kaap te lewer deur…

Konsultant firma Bain pleit “skuldig”

Die konsultasie firma Bain & Co het hul Suid Afrikaanse bestuurshoof vervang en aangebied om gelde wat die firma verdien het terug te betaal aan SAID. Dit is nog ‘n…

Natal streekshof president geskors

Die Landdros Kommissie het die Natalse streekshof president, Eric Nzimande (foto), geskors oor beweerde wangedrag. Nzimande was in bevel van die aanstelling van landdroste in die Natal provinsie. Daar is…

Trein bende slaan toe

Een persoon is dood en agt beseer toe gewapende bendes pendelaars op ‘n Kaapse trein aangeval het en hulle beroof het van hul besittings. Van die pendelaars is uit die…

Brasilie se nasionaliste wil regeer

Jair Bolsonaro is die nuwe voorloper in Brasilië se verkiesing volgens die jongste meningspeilings. Die nasionalis is ’n voormalige militaris en werk hard om kiesers te oortuig om weg te…

Moslems wou omkoop

Raadslede van Botkyrka, ’n stad in Swede, het die afgelope week ’n nuwe ervaring gehad toe hulle uitgenooi is na ’n moskee waar Moslems hulle sou ontvang. Verskeie raadslede het…

Noord-Korea fees – vertoon geen missiel

Die regime in Noord-Korea het ’n massiewe militêre parade gehou in die hoofstad Pyongyang tydens die feesvieringe van 70 jaar herdenking van die kommunistiese bestel. Die vertonings is ook ingeklee…

Merkel en Macron soek immigrante oplossing

Die krisis met die hantering van onwettige immigrante wat stroom na Europa, is weereens deur kanselier Angela Merkel van Duitsland, en president Emmanuel Macron van Frankryk  bespreek. Die twee leiers…

Duitse stad steeds in oproer

Alhoewel die Duitse Intelligensie Agentskap bevind het dat daar goeie rede is om te glo dat verslae wat die lig gesien het, vals inligting verstrek het oor sogenaamde regse aggressie….

Duitse skole wil selfone verbied

Kort nadat Frankryk maatreëls in plek gekry het om leerlinge te verbied om slimfone na die skool te bring, het die eerste klanke ook in Duitsland opgegaan. Onderwysers in Duitsland…

Wêreld Nuusflitse – 10 September

  VSA Die Trump-regering het besluit om sy bydrae tot Palestina se hospitaaldienste op te skort en het die jaarlikse skenking van $25 miljoen gestaak weens die Palestynse optrede teen…