Daily Archives: September 6, 2018

Swak infrastruktuur kos brandweermanne hul lewens

In die DA-koalisie beheerde Johannesburg is drie brandweermanne dood vermoedelik as gevolg van gebrekkige infrastruktuur, en die vraag is wie daarvoor verantwoordelik gehou gaan word. Die Bank van Lisabon Gebou,…

Paul Kruger vandag begrawe

Die voormalige voorsitter van die Volksraad Verkiesing Kommissie, mnr. Paul Kruger, word vandag naby Standerton begrawe nadat hy verlede week die stryd teen kanker verloor het. Hy was ook ‘n…

Misdaad in Noord-Kaap neem toe

Die wrede aanval waarin die 81-jarige mnr. John Byles by Tadcaster met grawe aangeval is voor gif oor hom uitgegiet is, is die soveelste wekroep vir veiligheid in die Noord-Kaap….

Toerismesyfers daal

Die Wes-Kaap beleggings agentskap, Wesgro, het aangetoon dat daar ‘n afname was in besoekers van oorsee in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die waterkrisis was een rede maar die…

Natal Landboudepartement gekaap deur “parasiete”

Die Natalse LUK van landbou en voorste kommunis in dié provinsie, Themba Mthembu (foto), het bekend gemaak dat “parasiet netwerke” die departement se werk ondermyn. Volgens hom is dit duidelik…

Waarskuwing rondom kodeïen

Die SA Aptekers Vereniging het die publiek gewaarsku teen die misbruik van medisyne. Die misbruik van oor-die-toonbank en voorgeskrewe medisyne is die oorsaak van verskeie gesondheidsprobleme. Verkeerde gebruik van veral…

Brandstof chaos?

Brandstof pryse sou ongeveer 25c per liter styg op 5 September, maar dit is op die laaste oomblikke deur die regering verminder na 5 sent per liter. Dit beteken dat…

Kaapstad inwoners se R8,8 miljard rekening

Kaapstad se inwoners skuld die stadsaad meer as R8,8 miljard aan agterstallige water-, elektrisiteits- en belastingrekeninge. Meer as 23 000 aanmaningsbriewe is in Julie 2018 uitgestuur aan verbruikers. Daar is…

Europa se nasionalistiese vroue leiers

In Europese lande is ’n aantal nasionalistiese vroue wat nie terugdeins vir hulle politieke teenstanders nie, en word hulle van nader geken as staatmakers wat hulle taak met deursettingsvermoë bestuur….

Sjina gaan miljarde belê in Afrika

Beijing het belowe om miljarde dollar te belê in infrastruktuur wat in Afrika lande gevestig gaan word, en beide die Sjinese en die Afrika leiers is dit eens dat daar…

Argentinië vasgevang in ekonomies krisis

President Mauricio Macri het erken dat Argentinië vasgevang is in ’n ekonomiese krisis en in ’n staat van “uiterste nood” verkeer wat beteken dat grootskaalse besparings ingestel moet word. Gedurende…

Hernude opstandigheid in Duitsland

In die konserwatiewe Saksiese stad Chemnitz in Duitsland het hernude onrus opgevlam toe duisende mense in ’n massa optog teen die immigrasie politiek van kanselier Angela Merkel beswaar aangeteken het….

Premier May weier tweede referendum

Die Britse eerste minister, Theresa May, het weer eens gesê die moontlikheid van ’n opvolg referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie word nie oorweeg nie. Sy het dit duidelik…

Spanje stop wapenvoorsiening aan Saoedi

Die sosialistiese minderheidsregering in Spanje sê hy het die wapentransaksie gekanselleer wat met Saoedi-Arabië aangegaan is. Die kontroversiële verkoop transaksie van laser-presisie bomme is gekanselleer nadat dit bekend geword het…