Daily Archives: September 5, 2018

Ekonomiese aanduiders : 5 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R15.32 ( R14.85) Rand / euro  R17.77 ( R17.25) Rand / Britse pond R19.72 ( R19.13) VSA dollar / Bitcoin $7 424  ( $7 335) Brent…

Lentepret by CVO Moot

  Die CVO Moot het vanjaar se lente met Lentepret begroet waarby leerlinge en hul ouers betrek is. Boeresport soos ertappelresies en toutrek asook verskeie speletjies het vir groot opwinding…

CVO skool besoek bejaardes

Leerlinge van die CVO Moot het as deel van hul lenteviering die AGS Tehuis vir Bejaardes in Villieria, Pretoria besoek. Die bejaardes kon luister na die helder kinderstemme wat met…

Privaat wetsontwerp oor wapens gepubliseer

Die privaatlid-wetsontwerp van die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, wat sekere wysigings voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing van vuurwapenlisensies sal reguleer, is…

DA gee toe aan EFF eise

Dit blyk dat die DA burgemeester van Pretoria, Solly Msimanga, toegewings gemaak het teenoor die EFF om sodoende ‘n mosie van wantroue te oorleef. Die optrede teen stadsbestuurder Moeketsi Mosola…

Ramaphosa se wildveiling van $1,3 miljoen

Terwyl die land in ‘n resessie gedompel is leef die president van die land in uiterste luukse. Sy Phala Phala Wildlife plaas naby Warmbad het Saterdag op ‘n wildveiling meer…

Polisie ‘n veilige hawe vir diefstal en bedrog

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (Opod) het aan die Staande Kommittee van Parlementere Rekeninge (Skoor) die massiewe bedrog in die SA Polisie uitgewys. Die vorige kommissaris van polisie, Kgomotso Phahlane…

Graan SA steun grondhervorming

Jannie de Villiers, hoofbestuurder van Graan SA, het aan die regering se grondwetlike ondersoekkommissie gesê die wysiging van die grondwet is nie nodig nie maar daar moet gefokus word op…

SAUK se verlies R622 miljoen, regering spring weer in

Seker een van die redes vir die land se resessie is die sogenaamde semi staatsentiteite soos Eskom, Telkom, Sasol, Denel, Transnet en andere, wat almal in ernstige finansiële krisis verkeer….

Metro treine in botsing

Twee treine het net buite die Selby stasie gebots. Meer as 100 passasiers is beseer maar geen noodlottige ongevalle is aangemeld nie. Sewe van die beseerdes is in ‘n ernstige…

Resessie tref SA, afgradering kan volg

Die lang verwagte resessie het Suid Afrika ‘n tweede keer getref, en daar word nou gevrees dat Suid-Afrika verder afgradeer kan word en dieper in rommelstatus kan insink.. ‘n Resessie…

Wetenskaplike deurbraak met pynstiller

Wetenskaplikes het ’n reuse deurbraak gemaak met die ontwikkeling van ’n nuwe pynstiller wat nie verslawend is nie. Die pynstiller wat slegs as AT 121 bekend staan, is nie net…

Paniek toe vliegtuig gly van aanloopbaan

Minstens agtien passasiers het beserings opgedoen toe die vliegtuig waarin hulle was neergestryk het, maar van die landingsbaan gegly en deur ’n hek gebars het. Die Russiese Boeing 737-800 vliegtuig…

VSA onttrek fondse vir Pakistan

Die Pentagon in Amerika het aangekondig dat hy nie langer die optrede van Pakistan kan verdra terwyl hulle steun verleen aan terroristiese groepe nie. Die feit dat Pakistan nie oor…

Pro-Russiese rebelleleier gedood

Aleksandr Zachartsjenko, die leier van die pro-Russiese rebelle wat hulle eie republiek gestig het deur afskeiding van die Oekraïne, is deur ’n ontploffing gedood. Die afgestigte Volksrepubliek Donetsk’ het in…

Qatar word geografies geïsoleer

Die spanning tussen Saoedi Arabië en Qatar is verder verhoog toe aangekondig is dat planne gereed gemaak is om ’n kanaal te grawe wat Qatar effektief ’n eiland sal maak….

Tifoon ruk Japan tot stilstand

Jebi, ’n kragtige tifoon, het Japan se kus Dinsdag getref en reuse skade aan infrastruktuur en eiendom aangerig wat ondermeer insluit dat verskeie groot vragmotors omgewaai is deur die geweldige…

Wêreld Nuusflitse – 5 September

Brasilië ’n Brand het Brasilië se Nasionale Museum in Rio de Janeiro wat in ’n 200 jaar oue gebou is, totaal vernietig met al die kosbare stukke daarbinne.   Myanmar…