Daily Archives: September 4, 2018

Hoe sigbaar/hoorbaar is ons afhanklikheid?

Jak. 4:13  Kom nou, julle wat sê: Vandag of môre sal ons na dié en dié stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak 14 …

Prikkel: Was dr. Verwoerd ‘n rassis?

Dit is ‘n verwyt wat dikwels teen hom geslinger is en word. Die eerste probleem lê in die Engelse taal wat nie ‘n woord vir volk het nie.  Daarvoor gebruik…

Motorrubriek – Hyundai H1 2,5 diesel

Hyundai is een van die suksesverhale vanuit die Oosterse wêreld. Sedert die eerste voertuie op ons land se paaie verskyn het, het dit ‘n goeie indruk gelaat. Dit is betroubaar…

Petrolprys tydelik “gesubsidieer”

Nadat die AA ‘n styging van 25 tot 26 sent per liter op brandstof eerskomende Woensdag voorsien het, het die regering aangekondig dat hy “eenmalige en tydelike” verligting gee deur…

Lyke van bejaardes in badkamer

Die lyke van ‘n bejaarde egpaar is in hul badkamer gevind nadat ‘n familielid onraad bemerk het. Reaksielede het die huis binnegegaan en die vermoorde egpaar in die badkamer gevind….

Denel ammunisie depot in ontploffing

‘n Ammunisie depot van Denel naby Somerset-Wes is geskud deur ‘n ontploffing waarin 8 persone in dood is terwyl daar nog gesoek word na ses ander werknemers. Die oorsaak van…

VSA skop Suid Afrika uit

Amerika se president Donald Trump het aangekondig dat belastingverligting toegetsaan gaan word aan Suid-Korea, Brasilië en Argentinië. Suid Afrika sal geen belastingverligting kry op staal en aluminium kwotas nie en…

Malema proe sy eie medisyne

Sekuriteitswagte moes ‘n oproerige groep EFF ondersteuners met skok granate uitmekaar jaag nadat hul Julius Malema aangevat het. Die relletjie het by Henley-on-Klip plaasgevind waar ondersteuners van  Abednego Mathole ontevrede…

Sjina premier gee groenlig vir gronddieftal

Xi Jinping het die Suid-Afrikaanse regering se grondhervormingsbeleid “goedgekeur”. Dit is volgens Cyril Ramaphosa wat tans in Beijing is om die res van die land te verkwansel aan die Sjinese….

Faith Muthambi deur Zuma beskerm

Phumla Williams, waarnemende kommunikasiehoof van die regering, het tydens die staatskaping ondersoek vertel hoe Jacob Zuma vir Faith Muthambi (foto) beskerm het. Muthambi het na bewering vertroulike kabinetsbesluite gelek na…

Ekonomiese aanduiders : 4 September 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.85 ( R14.70) Rand / euro  R17.25 ( R17.16) Rand / Britse pond R19.13 ( R19.14) VSA dollar / Bitcoin $7 335  ( $7 041) Brent…

McCain Saterdag ter aarde bestel

Die Republikeinse senator, John McCain (81), is Saterdag onder wêreldwye belangstelling, ter aard bestel terwyl sy 106-jarige moeder moes sien hoe haar oudste seun weggelê word. McCain het vooraf gevra…

Rusland stop VN verslag

Die Russiese verteenwoordiger het gesorg dat ’n volledige verslag van die Verenigde Nasies oor die omstandighede in Noord-Korea nie vrygestel kon word nie. Die verslag wat ondermeer bevestig dat Noord-Korea…

VSA wil onttrek uit handelsorganisasie

Terwyl die wêreld ’n klomp lande het wat die werking van die Wêreld Handels Organisasie wil hoog hou, is president Donald Trump aan die dink of die VSA nie eerder…

Kanselier Merkel besoek Afrika

Politieke en ekonomiese werklikhede het die Duitse Bondskanselier gedwing om ’n amptelike besoek te bring aan Nigerië om ’n nuwe rigting te gee aan die onwettige immigrante wat oor Europa…

VSA en Kanada samesprekings misluk

Die eerste samesprekings tussen Amerika en Kanada om ’n handelsooreenkoms te kry, het op ’n mislukking uitgeloop en sal klaarblyklik weer hervat word later vanjaar. Die samesprekings volg nadat die…

VSA skenkings aan Palestina gestaak

Aanvanklik heet die Trump-administrasie sy jaarlikse skenking van $355 miljoen aan Palestina verminder met $200 miljoen weens die land se optrede teen Amerika in die onlangse verlede. Die afgelope week…

Trump plaas druk op FBI

“As hulle nie begin om deeglike werk te lewer nie, sal ek direk betrokke raak”, sê die Amerikaanse president, Donald Trump, aan toehoorders tydens sy toespraak die afgelope naweek. Die…