Ramaphosa se taakspan gedreig net die dood

Die ministeriële taakspan wat Cyril Ramaphosa aangestel het om die gemors in Wes-Transvaal te ondersoek se lewens is glo in gevaar.

Hulle beweer hulle het dreigemente ontvang van diegene wat teen die ingryping is van bo.

Nou is ‘n voltydse sekuriteitspan aangestel om die sewe persone se veiligheid te verseker asook die personeel in die departemente wat saamwerk.

Hier is waarskynlik weer ‘n lekker kontrak vir ‘n maatskappy wat ministers moet beskerm teen hul eie kaders.