Massiewe gloeiende planeet ontdek

’n Massiewe planeet wat onverklaarbaar gloei, is buite die sonnestelsel gevind dur wetenskaplikes wat sê die planet is ’n vreemde verskynsel.

Die reusagtige planeet is 12 keer groter as die gas reus Jupiter en is die eerste keer opgemerk met die gebruik van ’n “radio teleskoop” van die “National Radio Astronomy Observatory.”

Wetenskaplikes het vasgestel dat die massiewe planeet ’n kragtige magneetveld het wat meer as 2 000 keer sterker as Jupiter is.

Die wetenskaplikes wil vasstel waarom die planeet ’n gloed het en wat dit veroorsaak, veral omdat dit besonder groot is.