Geweld is al taal

Inwoners naby Umtata het die R61 geblokkeer met brandende bande en klippe uit protes oor die toestande van paaie in die omgewing.

Protesteerders is glo moeg vir leë beloftes van die ANC-regering en daar word gesê dat die regering slegs reageer as inwoners oorgaan tot geweld.