Drie oud NP ministers in pedofiel skandaal

In ‘n pas vrygestelde boek met die titel “The Lost Boys of Bird Island” deur Mark Minnie en Chris Steyn wat sopas vrygestel is, word beweer dat Magnus Malan, John Wiley (beide oorlede) en ‘n derde minister wat tans nog leef, saam met ‘n Port Elizabeth  sakeman, John Allen (ook oorlede), betrokke was in ‘n pedofiel skema waarby minderjarige kinders betrokke was.

Malan (foto) is in 2011 oorlede terwyl John Wiley en Allen amptelik in 1987 selfmoord gepleeg het.