Daily Archives: August 31, 2018

Huldeblyke na afsterwe van Paul Kruger

Verskeie huldeblyke is reeds ontvang na die afsterwe van mnr. Paul Kruger. Mnr. Kruger het sy stryd teen kanker verloor, en soos sy eggenote, Chantel Kruger dit aangekondig het: “Prediker…

Lief jou, haat jou

Die delikaatheid en verskil in benadering tussen koalisievennote het weer geblyk uit twee munisipaliteite waar gepoog is om burgemeesters te verwyder. In Pretoria het die ANC en EFF probeer om…

Agri SA verbind tot landbouhervorming

Die uitvoerende hoof van Agri SA, Omri van Zyl (foto), het ‘n klomp boere die harnas in gejaag met sy hernude verbintenis tot grondhervorming. Alhoewel hy wel gesê het Agri…

Natal Universiteit en protesterende studente

Die Natalse Universiteit se mediese fakulteit se toegangsroetes is geblokkeer deur mediese studente wat betoog oor beweerde behuisingsprobleme en wanaanwending van die universiteit se fondse. Personeel en studente is geïntimideer…

Nedbank bevestig leningskuld terugbetaling

Die bankgroep Nedbank het bevestig dat verbandhouers verantwoordelik gehou sal word vir die terug betaling van lenings, selfs as grond deur die regering onteien sou word sonder vergoeding. Hierdie nuus…

Begrotingstekort grootste in 14 jaar

Die begrotingstekort het ‘n rekord hoogtepunt bereik van meer as R95 miljoen. Dit is die hoogste sedert 2010. Die groot rede is kapitaal uitvloei uit die land en die mynbedryf…

Pretoria tot stilstand

Studente van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het weereens die strate ingevaar en verkeer in die sentrale gedeeltes van Pretoria ontwrig. Klasse is ontwrig en studente eis die kop…

Houtbaai inwoners en polisie haaks

Houtbaai was in rep en roer na ‘n grootskaalse polisie klopjag in die area. Inwoners het fakkels afgevuur en strate versper met brandende bande. Onwettige vissermanne is in die klopjag…

Miljarde spandeer maar busse staan

Ekurhuleni se stadsraad het onderneem om ‘n volle forensiese ondersoek te laat instel in die BusRapidTransit projek, maar kenners meen dit is te min te laat, want die projek is…

Ekonomiese aanduiders : 31 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.70 ( R14.20) Rand / euro  R17.16 ( R16.85) Rand / Britse pond R19.14 ( R18.76) VSA dollar / Bitcoin $7 041  ( $7 055) Brent…

Honderde gedood in Puerto Rico orkaan

Die geweldige orkaan storm wat Puerto Rico verlede jaar gedurende September getref het, is waarskynlik die ergste ramp wat die eiland nog ooit getref het. Aanvanklik is gerapporteer dat 64…

Nieuw Seelandse dorp verban katte

Die Nieu-Seelandse dorp Omaui gaan probeer om ’n kat-vrye dorp te word om daarmee ’n einde te bring aan die katte se aanvalle op die natuurlike spesies van die omgewing….

Hongarye en Italië span saam

Hongarye en Italië het na deeglike samesprekings gevoer is, gesê hulle beplan die daarstelling van ’n alliansie om die koers van die Europese Unie (EU) se optrede met immigrante te…

Franse president daag nasionaliste

Die Franse president, Emmanuel Macron, het homself teenoor die Hongaarse en Italiaanse nasionaliste gestel en gesê hy is gereed om teen die nasionaliste te stry soos die Hongaarse premier en…

“Een stop” toets vir dwelms

  Omdat misdadigers nie stilsit nie, en gereeld met nuwe dwelmmiddels na vore kom het die toets vir dwelmmiddels al hoe moeiliker en ingewikkelder geword. Wetenskaplikes het nou na etlike…

Aftrede veroorsaak onmin in Rusland

Die vroeëre aankondiging deur die Russiese owerheid dat die aftree ouderdom binne enkele jare met agt jaar gaan verhoog, het die Russiese werkers behoorlik opstandig gemaak. Die ongelukkigheid word landswyd…