Daily Archives: August 16, 2018

Trollip oorleef dalk weer

Die DA burgemeester van Port Elizabeth, Athol Trollip, kan dalk ‘n derde poging om hom as burgemeester te ontsetel oorleef. Trollip se politieke lewe hang al geruime tyd aan ‘n…

Sindikaat steel SAL se onderdele

Daar is na bewering ‘n sindikaat in die tegniese afdeling van SAL wat vliegtuig onderdele steel. Dit blyk uit ‘n verklaring van Themba Godi, die voorsitter van die staande komitee…

Bidvest lê beslag op voertuie

Die munisipaliteit van Emfuleni beleef verdere probleme, hierdie keer met voertuie wat op bruikhuur geneem is en paaiemente wat agterstallig geraak het. Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen, die brandweer…

Snaakse verklaring deur Gordhan

Daar is aangedui dat SA Express volgende week weer in “vlug“ sal wees alhoewel hulle sukkel om hul salarisse en rekeninge te betaal. Die verantwoordelike minister, Pravin Gordhan, het verklaar…

Waarnemende hoof van Vervolgingsgesag se geraamte

Dr. Silas Ramaite (foto), waarnemende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) na die vertrek van Shaun Abrahams, is sewe jaar gelede gearresteer vir beweerde bestuur onder die invloed van drank…

Valke se hoof gebraai

Die Valke se hoof, generaal Godfrey Lebeya (foto), moes bontstaan  terwyl hy voor die polisie parlementêre komitee verskyn het. Die skynbare traagheid oor die ondersoek rondom staatskaping is een van…

Knysna Raadslid op vir moord

‘n  Raadslid in Knysna is  een van vier verdagtes wat gearresteer is vir die moord op ‘n ANC raadslid in Julie 2018. Die naam van die raadslid en die ander…

Regse AfD streef na Europese eenheid

  Die Medeleier van die nasionalistiese “Alternatief vir Duitsland” (AfD), Alexander Gauland, het die afgelope naweek gesê die belange van die nasionalistiese partye in Europa behoort gesamentlike aandag te kry….

Amazon wil eie hospitaal oprig

Amazon wil in die Verenigde State ’n hospitaal sentrum oprig waar sy eie personeel hoogstaande gehalte behandeling sal ontvang. Die reuse organisasie wil daarmee die hoë koste van gesondheidsdienste se…

Onwettige immigrante maak amok

  Swede ondervind tans dieselfde probleem as Suid-Afrika, nadat onwettige immigrante uit Afrika tientalle motors aan die brand gesteek het omdat hulle oor ander sake ontevrede is. In verskeie stede…

Iran verbied enige gesprek met VSA

Die sogenaamde Groot Leier van Iran, wat ook die Hoof Ajatolla is, Ali Khamenei,  het ’n verbod uitgevaardig wat bepaal dat geen gesprekke met die Verenigde State van Amerika gevoer…

Groot besending “Red Bull” gesteel

In die Wes-Vlaamse gebied van België was daar die afgelope naweek ’n vreemde diefstal gepleeg toe blikkies “Red Bull” ter waarde van 950 000 euro  gesteel is. Die blikkies drank…

Turkse ekonomie verswak verder

Die president van Turkye, Recep Tayyip Erdogan, het sy woord-oorlog met die Verenigde State van Amerika die afgelope naweek nog verder gevoer en daarmee die potensiële beleggers die skrik op…