Daily Archives: August 15, 2018

Ekonomiese aanduiders : 15 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.40 ( R14.33) Rand / euro  R16.30 ( R16.33) Rand / Britse pond R18.28 ( R18.28) VSA dollar / Bitcoin $6 360  ( $6 031) Brent…

Al hoe meer boere slaan hakke in

Nadat TLU SA se Noordstreek die naweek ‘n baie duidelike boodskap oor gronddiefstal deur die regering uitgestuur het en besluit het om “hakke in te slaan”, het boere in ander…

Waarnemende NVG hoof moet vry van politiek wees

Die pas aangestelde waarnemende hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), dr. Silas Ramaite (foto), sal moet bewys dat hy selfstandig kan optree en dat hy nie gekontamineer is nie deur…

Opname toon redes vir anti-uitlander geweld

In ‘n opname rondom xenofobiese aanvalle op uitlanders het respondente die redes gegee vir aanvalle op uitlanders. Meer as 33% het dwelmhandel en misdaad vanaf die kant van uitlanders aangegee…

Departement van Gesondheid se R94 miljoen regsrekening.

In plaas daarvan dat die Departement van Gesondheid gebruik maak van hul eie regspersoneel, is daar meer as R94 miljoen spandeer aan privaat regsfirmas om regsake te hanteer. In die…

Outeur van pedofiel boek dood

Die lyk van Mark Minnie, mede-outeur van die boek The Lost Boys of Bird Island, is op ‘n plaas gevind met ‘n skietwond aan sy kop. Minnie en Chris Steyn…

SEB plaas dalk bankrot

Met die hele gedoente rondom grondhervorming en steel van grond is daar soms die helder oomblik wat die hele situasie so mooi verduidelik. Die Solms-Delta wynplaas sal volgende week hoor…

Wêreld Nuusflitse – 15 Augustus

Kenia ’n Sjinese toeris het omgekom in Kenia toe die geselskap te na aan seekoeie gekom het in ’n reservaat, en ’n  koei hom aangeval en doodgebyt het.   Duitsland…

Britse ekonomie tel spoed op

Terwyl die doemprofete voorspel het oor die ramp wat Brittanje gaan tref as hulle die Europese Unie sou verlaat, is die eerste aanduidings reeds daar dat die land se ekonomie…

Turkye spartel teen VSA aanslag

Turkye het homself in ’n ekonomiese krisis gedompel toe hy die ekonomiese swaard teen Amerika wou optel nadat die land gevra het dat ’n Amerikaanse geestelike vrygelaat moet word omdat…

Monsanto kry reuse boete

Die jurie van ’n Amerikaanse hof in San Francisco het beslis dat die omstrede maatskappy, Monsanto, se bekende onkruiddoder, “Roundup” verantwoordelik is vir die kanker wat ’n tuinier opgedoen het….

Tonne materiaal brand in hawe

Sedert Saterdag woed ’n smeulende brand in die hawe van Antwerpen se Bulk terminaal waar 5 000 ton nikkeloksied  aan die brand geraak het. Die Antwerpse brandweer sukkel reeds dae…

Roemeniërs protesteer teen korrupsie

Te midde van die honderde mense wat die vorige nag beseer en in hospitale opgeneem moes word, protesteer derduisende mense onophoudelik teen die korrupsie in die land. Roemenië is waarskynlik…

Nieu-Seeland verbied plastiek sakkies

Die regering van Nieu-Seeland het klaarblyklik die eerste land geword wat besluit het om plastiek sakkies vanaf 2019 te verbied in ’n poging om die besoedeling met die stof teen…