Daily Archives: August 13, 2018

Die gesag van die Skrif

2Tim 3:16  Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 17  sodat die mens van God volkome kan…

Motorrubriek – Nissan Micra Visia 900t

Vir 2018 het Nissan drie Micra modelle bekendgestel naamlik die Visia, Acenta en die Accenta plus. Die Visia is die basiese model maar het nogtans elektries beheerde voor vensters. Hierdie…

Boere opgeroep om nie grond af te staan

Boere wie se grond geteiken word vir onteiening, hetsy sonder of teen ‘n simboliese laer as markwaarde vergoeding, moet weier om hulle grond af te staan, want dit is niks…

Protes in Houtbaai

Drie honderd bandelose protesteerders het geboue in Houtbaai aan die brand gesteek,  onder andere die gebou van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Teen vroeg Sondagmiddag het polisie gebots…

DENEL skuld stadsraad R290 miljoen

Die wapenvervaardiger Denel het in 2012 R290 miljoen geleen by die Johannesburgse stadsraad en na dreigemente dat die raad Denel gaan likwideer, het Pravin Gordan versoek dat dit nie gedoen…

Reddingsboei vir VBS Bank

Die ANC het met die slim plan na vore gekom om die bankrot VBS Bank te red deur die Bank te laat saamsmelt met die Limpopo Ekonomiese Ontwikkelings Agentskap. Die…

Ekonomiese aanduiders : 13 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.62 ( R13.10) Rand / euro  R16.66 ( R15.75) Rand / Britse pond R18.70 ( R17.56) VSA dollar / Bitcoin $6 395  ( $6 440) Brent…

Tulbagh speurder kantore chaos

Volgens bronne is die Tulbagh SAP speurder gebou onlangs afgebrand en alle dossiere en inhoud van die kantore is vernietig. Tans het die speurders net toegang tot een rekenaar en…

Reddingsboei vir “SAVLUG”, SANCUK, TOLRAL en POS(DUIF)KANTOOR

Ten spyte van herhaalde versekering dat bankrot staatsentiteite nie wéér uitgehelp gaan word nie, het Cyril Ramaphosa en die kabinet aangekondig dat R59 miljoen van die belastingbetaler se geld gebruik…

Staatsprokureurs steel R80 miljard

Ondersoek deur die Spesiale Ondersoek Eenheid toon dat staatsprokureurs doelbewus met privaat prokureurs saamgesweer het om sake te kelder en so die staat bedrieglik met R80 miljard ingedoen het. ‘n…

Siek, sieker, siekste

Vyf-en-tagtig personeel lede van die Departement van Gesondheid in Natal  was meer as 5 000 dae afwesig op “siekverlof”. Die probleem van die departement is dus nie ‘n tekort aan…

Prikkel: President Steyn

Pres. Steyn, die laaste president van die Vrystaatse Republiek was deur en deur ‘n volksman.  Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog was hy deurlopend met die manne in die veld.  Met sy…

Nasa wil die son bestudeer

Nasa het ’n ruimtetuig lanseer om nader aan die son te kom en volgens sy berekeninge sal die ruimtetuig slegs 6,3 miljoen kilometer van die son wees. Dit is die…

Veldbrande woed steeds in VSA

Meer as 72,000 hektaar grondoppervlakte is reeds deur die veldbrande in Amerika verwoes, maar die 4,700 gemobiliseerde brandbestryders kon nog nie die verwoestende vlamme onder beheer kry nie. Tot hede…

Irakese nasionaliste wen verkiesing

Die nasionalistiese Moqtada Sad, en sy alliansie vennote die kommuniste, het die parlementêre verkiesing in Irak gewen met ’n oortuigde meerderheid. Die verkiesingskommissie van Irak het die naweek aangekondig dat…

Europa: Stormweer na droogte

Die gesegde dat daar stilte voor storms is, het in Europa ’n ietwat nuwe vorm aangeneem toe die storms begin het na die geweldige droogte tyd wat ook gepaard gegaan…

Deense landbou stry teen droogte

Die ongekende droogte wat groot dele van Europa vanjaar geknel het, het ook die landbouers van Denemarke in ’n wurggreep vasgevang. Skandinawië is nie daarvoor bekend dat droogtes die landbou…

Wêreld Nuusflitse – 13 Augustus

  Rusland Die Minister van Buitelandse Sake in Rusland het die nuwe sanksies wat Amerika teen hom ingestel het weens sy betrokkenheid by die moordpoging op ’n Russiese spioen en…