Daily Archives: August 10, 2018

Ekonomiese Oorsig: Augustus 2018

Deur Adam Jacobs Samevatting Internasionaal vertoon ekonomieë, globaal beoordeel, steeds beter. Groeikoerse styg en inflasiekoerse bly laag. Dit is veral in die VSA waar die jongste nuus bemoedigend is en…

Ekonomiese aanduiders : 10 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.10 ( R13.30) Rand / euro  R15.72 ( R15.48) Rand / Britse pond R17.56 ( R17.23) VSA dollar / Bitcoin $6 440  ( $6 536) Brent…

Afrikanervroue stel voorbeeld vir die toekoms

Verskeie krisisse in die Afrikaner se geskiedenis is oorwin deur die deursettingsvermoë van Afrikanervroue wat telkens in krisistye opgestaan en die leiding geneem het. Dit was die sentrale tema van…

Prikkel: Leiers

Wat verwag ons van ‘n leier?  Ons hoor nogal gereëld die klag “ons het nie leiers nie”.  Oor die algemeen word dan na politici die vinger gewys omdat hulle nie…

VSA stel sanksies in teen Rusland

Washington het aangekondig dat hy meer sanksies teen Rusland ingestel het weens dié land se betrokkenheid met die senuwee vergiftiging van ’n Russiese dubbelagent spioen en sy dogter. Sergej Skripal…

Dodetal styg verder in Lombok eiland

Die twee hewige aardbewings wat die Indonesiese eiland Lombok getref het, het nie net chaos veroorsaak nie, maar die lewens van tientalle mense geëis. Die dodetal het intussen gestyg tot…

DRK president nie weer beskikbaar

Na bykans twee dekades van heerskappy het die Kongolese president aangekondig dat hy nie weer verkiesbaar is in die komende presidentsverkiesing nie en wil uittree as staatshoof, maar kenners is…

Massiewe gloeiende planeet ontdek

’n Massiewe planeet wat onverklaarbaar gloei, is buite die sonnestelsel gevind dur wetenskaplikes wat sê die planet is ’n vreemde verskynsel. Die reusagtige planeet is 12 keer groter as die…