Daily Archives: August 9, 2018

Grenspos het slegs twee rekenaars

Die grenspos by Beitbrug het slegs twee rekenaars in werking in plaas van die sestien soos voorgeskryf. Verouderde tegnologie lei tot verdere probleme en reisigers verduur lang ure van vertragings…

Bankrot Pad Ongelukke Fonds vervang

‘n Nuwe wet gaan voorgelê word om die huidige Pad Ongelukke Fonds te vervang. Volgens voorstelle gaan slagoffers van pad ongelukke vergoeding in paaiemente ontvang in plaas van ‘n eenmalige…

Durban kampus gesluit

Die Durban Westville kampus van die Universiteit van Natal (foto) sal gesluit wees tot 12 Augustus 2018. Botsings tussen polisie en studente het weereens klasse ontwrig en ‘n kleedkamer en…

Geweld is al taal

Inwoners naby Umtata het die R61 geblokkeer met brandende bande en klippe uit protes oor die toestande van paaie in die omgewing. Protesteerders is glo moeg vir leë beloftes van…

FeesMustFall koste naby R800 miljoen

Die bandelose optrede van studente tydens die FeesMustFall betogings het meer as R786 miljoen se skade aangerig by universiteite. Naledi Pandor het in antwoord op vrae in die parlement aangedui…

Oud UJ hoofde moet hoes

Twee vorige uitvoerende bestuurders by die Universiteit van Johannesburg is beveel om gelde terug te betaal wat hulle wederregtelik vanuit die universiteit se geldkaste geneem het. Professore Roy Marcus en…

SAID ondersoek die Guptas

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is besig met ‘n “deeglike ondersoek” rondom die betaling van miljoene rande se BTW en persoonlike belastinggelde aan Gupta maatskappye en individue. Volgens berigte het SAID…

Japanese universiteit druip vroue

Volgens ’n onlangse verslag in die Japanse media is ’n prominente universiteit in Tokyo daaraan skuldig dat die mediese afdeling die eksamen uitslae van vroulike studente verander sodat hulle druip….

Vlieg kelder domino rekord

’n Span mense wat ’n sterk aanslag op die wêreldrekord gemaak het met hulle groot poging om honderde dominos te laat kantel, is deur ’n lastige vlieg gekortwiek. Die kanting…

Hitte laat honderde visse vrek

Duisende dooie visse is uit die Ryn rivier gehaal wat gevrek het weens die versengende en langdurige hittegolf in groot dele van Europa. Deskundiges van die waterbeheer owerheid sê moeite…

Columbië se nuwe president ingehuldig

Ivan Duque, is in die ouderdom van 42 jaar die jongste persoon wat in Columbië as president verskeies is en die afgelope Dinsdag ingehuldig is. Die jong president sê sy…

Kongo bevestig Ebola krisis

Die Gesondheid owerheid in die Kongo het erken dat ’n die Ebola virus weer uitgebreek het en tientalle mense daarmee besmet is, en sê die inenting veldtog het reeds begin….