Daily Archives: August 8, 2018

Plakkers op Stellenbosch plaas

Plakkers het weer begin om hul hutte op te rig op ‘n wynplaas nadat ‘n hofbevel verkry is teen hul optrede. Die plakkers het verlede week hutte op Watergang opgerig…

ANC druk kop in die grond

Na ‘n in diepte ondersoek en publikasie daarvan deur die New York Times oor die lewe van adjunkpresident David Mabuza en hoe hy na bewering miljoene rande  se “skoolgeld” gebruik…

Israelse LP sê swartes het geen kultuur

‘n Lid van die Israelse Knesset parlement, Oren Hazan, het gesê dat Afrikane geen kultuur het nie en dat Israel moet verhoed dat Afrika vlugtelinge kinders kry. Hy het verder…

Hou die hemelruim dop

Dit word heel gepas ’n sterrereën genoem alhoewel dit nie werklik sterre is wat jy op 12 en 13 Augustus in die nagtelike hemelruim sal sien nie. Wetenskaplikes sê die…

Grootpraat Turkye steier voor VSA

Turkye moes sy dreigement sluk nadat die VSA gewaarsku het om die Amerikaanse geestelike, Andrew Brunson, vry te laat uit aanhouding as hulle nie ernstige gevolge wil dra nie. Turkye…

VSA stel nuwe sanksies in teen Iran

Die Trump-administrasie het aangekondig dat hernude sanksies teen Iran ingestel word nadat die land nie ag geslaan het op die VSA se eis dat die kernwapen verdrag hersien word nie….

Krisis dreig in die Engelse paleis

Dit is skaars ’n maand na die kleurling vrou van Amerika met die Britse prins in die huwelik getree het, of die eerste skote klap tussen die Paleis en die…

Deense owerheid tree op teen Moslems

Die Deense owerheid het ’n 28-jarige Moslem vrou beboet wat na die in werking stel van die regulasie wat die dra van die hooftooisel ( nigab) verbied, steeds voortgegaan het…

Honde moet skoene kry

In die Switserse stad Zurich is inwoners versoek om skoene vir hulle honde aan te trek sodat die diere se voete beskerm kan word teen die erge hitte wat die…