Daily Archives: August 7, 2018

Ekonomiese aanduiders : 7 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.42 ( R13.45) Rand / euro  R15.52 ( R15.60) Rand / Britse pond R17.40 ( R17.53) VSA dollar / Bitcoin $7 008  ( $7 384) Brent…

Oos-Transvaalse grond nie gesteel

Die grondgebied van die hedendaagse Mpumalanga is van niemand gesteel of afgeneem nie, maar Voortrekkers het dit bekom van die destydse Swazi-koning deur onder meer ruilhandel met vee. Die Swazi-koning…

Duisende pasiënte in Gauteng verwaarloos

Meer as 20 000 gevalle is aangemeld waar pasiënte in staatshospitale benadeel is as gevolg van nalatigheid van personeel. Chris Hani is tans die gevaarlikste hospitaal met meer as 4…

139 plase geoormerk vir grond diefstal

Die regering, oftewel die ANC, het glo klaar 139 plase geïdentifiseer wat geoormerk is vir grond onteiening sonder vergoeding. Die plase sal as “proefkonyne” gebruik word vir die proses. Die…

Kaapse taxi staking afgelas

Kaapse huurmotor bestuurders het aanvanklik beplan om Maandag te begin staak, maar dit is na samesprekings afgeweer.. Dit gaan oor ‘n beplande konferensie wat sou plaasvind om die leierskap in…

“Benoude” munisipaliteite kry kundiges

Die minister van Koöperatiewe Regering, Zweli Mkhize (foto), het aangekondig dat 81 ingenieurs en dorpsbeplanners ontplooi gaan word om dienslewering aan te spreek by munisipaliteite wat in die moeilikheid is….

Saoedi stuur Kanadese ambassadeur terug

Saoedi Arabië het die Kanadese ambassadeur in Riyad beveel om die land binne 24 uur te verlaat en het sy eie ambassadeur in Ottawa, Kanada, teruggeroep. Benewens die optrede het…

Europa se hoogste toring byna voltooi

Die Federasie Toer in Moskou is die benaming van die hoogste wolkekrabber van Europa en staan in Sint-Petersburg waar dit uittroon bokant alles in die stad. Die toring wat 462…

IMF: Handelsoorlog deur Duitsland veroorsaak

Duitsland se massiewe handelsurplus wat jaar na jaar styg, is deel van die rede waarom president Donald Trump begin is met die toepassing van skerp maatreëls teen verskeie lande. Dit…

Moslemvrou terroris kry lewenslank

’n Jong tienderjarige Moslem vrou is in Londen skuldig bevind aan terrorisme en sal lewenslank agter tralies bly weens haar bedrywighede in Engeland en in Sirië. Die 18-jarige Moslem vrou…

Brasilië nomineer tronkvoël as president

Ten spyte daarvan dat ’n voormalige president van Brasilië tans tronkstraf uitdien, is hy deur die linkse Werkers Party genomineer as kandidaat vir die volgende presidentsverkiesing. Lula da Silva, die…

Sneeu smelt in Sweedse bergtoppe

Die hoogste bergpieke in Swede is besig om hulle kenmerkende hoogtes te verloor weens die hittegolf wat die sneeu in die bergtoppe laat smelt. Een van die bergpieke wat oor…

Hewige aardbewing eis baie lewens

’n Kragtige aardbewing wat 7,1 op die Richterskaal geregistreer het, het Maandag die vakansie eiland Lombok van Indonesië vir ’n tweede keer geskud en meer as 90 mense het omgekom…