Daily Archives: August 1, 2018

Ekonomiese aanduiders : 1 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.35 ( R13.15) Rand / euro  R15.60 ( R15.38) Rand / Britse pond R17.50 ( R17.25) VSA dollar / Bitcoin $7 488  ( $8 192) Brent…

Gautrein winste na buiteland

Die Gautrein is reeds vir enkele dae kruppel met slegs gedeeltelike dienste wat gelewer word as gevolg van ‘n staking van personeel wat eise ver bo die inflasiekoers het. Intussen…

“Never ever” – toe gaan die krag af

Na grootdoenerige verklarings dat beurt krag nooit weer sal plaasvind nie, is inwoners in Bethlehem Maandag sonder krag gewees vir byna 24 uur. Intussen het Eskom aangekondig dat beurtkrag ingestel…

Vyf ontsnap by hof

Vyf verhoorafwagtende gevangenis het Dinsdag by die Roodepoort hof ontsnap. Vier is kort daarna weer in hegtenis geneem terwyl die vyfde nog voëlvry is. Geen besonderhede is bekend gemaak hoe…

ANC beloftes misluk: Werkloosheid styg skerp

Werkloosheid het skerp gestyg met 100 000 werkers wat werkloos geraak het in die eerste twee kwartale van 2018. Die werkloosheidskoers staan nou op 27,2% volgens statistieke wat deur Statistiek…

Kimberley burgemeester afgesit

Die Noord-Kaapse hooggeregshof het ‘n tydelike bevel uitgereik waarin die burgemeester van die Sol Plaatje munisipaliteit, Mangaliso Matika (foto), beveel is om sy kantoor te ontruim. ‘n Mosie van wantroue…

Lisensiebeamptes gearresteer

Nie minder nie as 13 amptenare is by lisensiekantore in onderskeidelik Germiston, Alberton, Bedfordview en Benoni in hegtenis geneem.  Een van die persone was ‘n toesighouer in een van die…

Solidariteit, Afriforum en die Zoeloe koning

  Die verjaarsdag besoek van Solidariteit en Afriforum by die amptelike verjaarsdag van Goodwill Zwelithini se 70ste verjaarsdag verwys. Ek sou graag aan Kallie Kriel en Flip Buys persoonlik die…

Pole wys nuwe regters aan

Die president van Pole, Andrzej Duda, het die wet onderteken wat die Poolse parlement magtig om ’n keuse te maak met die aanwys van regters vir die Hooggeregshof. Die optrede…

Russe betoog teen aftree-ouderdom

Die besluit van die Poetin regering om die aftree ouderdom na 65 jaar te verhoog, het die Kommunistiese Party, wat ook die grootste opposisieparty is, na die strate van Moskou…

Walvis treur oor haar kalfie

’n Ma walvis van ’n bedreigde spesie wat deur wetenskaplikes gemoniteer is, het haar kalfie wat slegs dertig minute geleef het, vir dae lank met haar saamgeneem. Die treurende walvis…

Rusland bou meer oorlogskepe

President Vladimir Poetin van Rusland het die afgelope naweek bekend gemaak dat ’n nuwe vloot van 26 oorlogskepe ontplooi gaan word. Die groter oorlogskepe sal almal toegerus word met Kalib-kruisermissiele…

Trump vol lof vir Italiaanse regering

President Donald Trump van Amerika het die Italiaanse premier, Giuseppe Conte, die afgelope Maandag in die Wit Huis ontvang, en die nuut verkose Eerste Minister geprys vir sy standvastigheid ten…

Onrus in Spanje oor immigrante

Spaanse kiesers het begin brom oor die linkse Sosialiste regering se immigrante beleid wat meebring dat honderde onwettige immigrante vanaf Moroko na Spanje verhuis op soek na ’n beer bedeling….