Zuma se skuld al groter

Een van Jacob Zuma se sewe skoonpa’s is besig om die oudpresident te roer oor uitstaande lobola geld.

Zuma se nuutste aanhangsel, Nonkanyiso Conco, se pa, Fartescue Coco, sê dat die oudpresident  nog nie die bepaalde bruidskat of lobola betaal het nie.

Die 24-jarige “bruid” se broer ontken egter dat Zuma nog nie betaal het vir sy komende bruid  nie. Die “ bruid” het in April geboorte geskenk maar die aankondiging van die troue is nog nie gemaak nie.