Kaalbas strand vol riool

Baaiers by die gewilde Clifton naakstrand is gewaarsku om nie te swem in die see nie aangesien daar ‘n rioolstorting plaasgevind het.

Kontak met die “gemors” kan tot ingewande probleme asook vel, oog, oor en asemhalingsprobleme lei.

Dit is vreemd dat in die nuwe Suid Afrika van Mandela en De Klerk dat kinders in puttoilette sterf en dat rioolplase en -stelsels wat 100% gewerk het voor 1994 nou of stukkend is of net teen 50% kapasiteit werk, is politieke waarnemers se kommentaar.