Bloemfontein vulstasie opgeblaas en beroof

‘n Vulstasie in Generaal de Wetlaan in Bloemfontein is Donderdagoggend vroeg deur ses mans beroof en die OTM is opgeblaas met plofstof.

‘n Onbekende bedrag kontant saam met goedere is “geneem” ala Afrika.

Naby Benoni het ‘n transito rooftog misluk, toe een van die rowers tydens ‘n skietery met die polisie doodgeskiet is en hulle nie die geld kon buit nie.