Daily Archives: July 31, 2018

Ekonomiese aanduiders : 31 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.15 ( R13.20) Rand / euro  R15.38 ( R15.38) Rand / Britse pond R17.25 ( R17.29) VSA dollar / Bitcoin $8 192  ( $8 288) Brent…

Oranjekas vorder

Die volkseie spaar en krediet, Oranjekas, vorder goed en die fokus word nou geplaas op die verbreding van die aandeelhouding en om winsgewendheid te verhoog ten einde suksesvol by die…

Polisiestasie se bates te koop

Die Ixopo polisiestasie se bates gaan eerskomende Vrydag op ‘n openbare veilig verkoop word om ‘n uitstaande siviele eis te betaal. ‘n Bakkie, stoele, rekenaar stelle, staal kabinette sowel as…

Noordwes polisie in die moeilikheid

  Die adjunkkommissaris van polisie in die Noordwes, generaal-majoor Jan Mabula, en nege lede van die georganiseerde misdaad eenheid is aangekla van aanranding met die opset om ernstig te beseer….

Vicky Momberg kry toestemming tot appèl

Vicky Momberg wat skuldig bevind is aan sogenaamde rassistiese uitlatings is toestemming verleen om appèl aan te teken teen haar vonnis. Sy is drie jaar tronk toe gestuur waarvan een…

75 skole gesluit in Kimberley

Vyf en sewentig skole is in die Sol Plaatje munisipale gebied gesluit weens die voortslepende onrus. Kimberley was die afgelope twee weke in chaos met die polisie en protesteerders wat…

Macron gekant teen VSA ooreenkoms

Die Franse president, Emmanuel Macron, sê hy verskil ernstig met die Verenigde State en wil ’n beter ooreenkoms hè oor die invoer tarief van staal en aluminium. Frankryk is een…

Spaanse minderheidsregering kan val

Slegs 88 van die 350 parlementslede in die Spaanse parlement het ten gunste van ’n begrotings voorstel gestem, wat groot druk plaas op die sosialiste se Eerste Minister, Pedro Sánchez….

Aardbewing skud Indonesies eiland

Die Indonesiese eiland Lombok is die naweek deur ’n geweldige aardbewing geskud met ’n krag van 6,4 wat op die Richterskaal geregistreer het. Volgens die owerheid se woordvoerder in minstens…

Hongarye roep Europese konserwatiewes tot eenheid

In ’n toespraak wat die Hongaarse Eerste Minister, Viktor Orban, gelewer het in Roemenië, vra hy nie net dat Christelike demokrasie uitgebou moet word nie, maar dat konserwatiewes in Europa…

Turkse president dreig VSA

Recep Tayyip Erdogan, die president van Turkye, wat onlangs met ’n groter meerderheid herkies is, het die Verenigde State van Amerika met internasionale arbitrasie gedreig indien sanksies teen sy land…

Brandbestryders in verbete stryd gewikkel

Brandbestryders in Amerika se stryd woed onverpoos voort, en die brande wat nou selfs tot in Kanada en Alaska vernietigend woed, het nou op 17 plekke losgebars. Met brande in…

Pasop vir Sjinese produkte

Dit is nie die eerste keer dat Sjinese produkte wat aan babas toegedien word, gelei het tot ’n reuse skandaal omdat die produkte nie aan die verwagte veertigstes voldoen nie….