Daily Archives: July 26, 2018

Prikkel: Volkswil

As derde prioriteit om ons volksbestaan te handhaaf en ons volkswil uit te druk geld om kultuurwaardes.  Hieroor kan ons mense eindeloos debateer.  Dit gaan oor veel meer as Volkspele…

Moslem invloed by BRICS

Die invloed van die Moslems was duidelik sigbaar toe die ANC grootkoppe op die laaste oomblikke voor die BRICS vergadering, wat in Suid-Afrika gehou word, gesorg het dat die Indiese…

Mynmagnaat verskuif 200 olifante

Die diamantprodusent en mynmaatskappy De Beers het bekendgemaak dat hulle onderneem om die olifantbevolking wat nou te groot geword het in Suid-Afrika, te help verskuif na Mosambiek. Die verskuiwing het…

Eskom werkers eis bonusse

Met die aankondiging van die Sjinese “skenking” aan Eskom, het die werkers van Eskom nou aangedring op betaling van bonusse. Eskom het egter aangekondig dat hul poste moet verminder maar…

Vullis 3 weke lank nie verwyder

Onverwyderde vullissakke in Bothaville en Wesselsbron se strate is ‘n sigbare simbool van hoe die ANC se plundering in die Vrystaat ook Nala (Bothaville en Wesselsbron) in die afgrond in…

Vier duikers sterf

Vier SA duikers het gesterf in ‘n ongeluk buite Pongola. Die duikers se voertuig het kop-aan-kop gebots met ‘n vragmotor. Hulle was onderweg na Gauteng na ‘n duiknaweek in Mosambiek….

Trump kry skuld vir SA se gemors

Volgens Rob Davies (foto), ANC-minister van handel en nywerheid,  is Suid-Afrika se finansiële probleme te danke aan die Amerikaanse president Donald Trump se tarief instellings en teenstand teen multilaterale forums….

Nene vra ondersoek aan

Na ‘n klomp redenasies oor wat by PIC aangaan, het Nhlanhla Nene, minister van finansies, nou gesê dat ‘n onafhanklike ondersoek ingestel gaan word in die sake van die Public…

Sjina se R33 miljard “geskenk”

‘n Groot bohaai word tans gemaak met die besoek van Sjina se president, Xi Jinping, aan die sogenaamde reënboog nasie. Sy “geskenk” van R33 miljard aan Eskom word gesien as…

Moyane se luitenant bedank

Te midde van die ondersoek by SAID en spesifiek Tom Moyane se rol daarin, het die bedrog- en ondersoekbestuurder van die entiteit, Yegan Mundie (foto), bedank. Mundie se dienste is…

Haainette op

‘n Salarisgeskil by die Natalse Haaieraad het daartoe gelei dat alle haainette op die Natalse strande gelig is. Persone wat dus gaan swem doen dit op hul eie risiko.  Lewensredders…

Italiaanse polisie vind gesteelde skatte

Die Italiaanse polisie het die afgelope week twee kosbare skilderye teruggevind na ’n soektog van 18 maande. Die wêreldberoemde Vlaamse skilder Rubens en die Franse skilder Renoir se werke is…

Trump waarsku Iranse leiers

President Donald Trump van Amerika het op die sosiale netwerk ’n ernstige waarskuwing tot die leier in Iran gerig nadat die land gedreig het om nie sy olie aan die…

Noord-Korea breek lanseerbasis af

Satellietfoto’s wat pas ontvang is, toon glo dat die kommunistiese regime in Noord-Korea besig is om die missiel lanseerbasis af te breek. Die aftakeling word as ’n eerste stap beskou…

Griekeland brande eis lewens

Die verwoestende brande in Griekeland, te midde van ’n hittegolf wat alles verskroei, het nie net 74 lewens geëis nie, maar ook talle huise en ander eiendom verwoes. Die jongste…