Daily Archives: July 23, 2018

Watter gesag dra die Skrif vir u?

2Tim. 3:16  Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid. Is die Bybel vir u en my…

Motorrubriek – Nissan Navara 2,3D LE 4×2 AT

Aanvanklik het vandag se Nissan bekend gestaan as Datsun. Hierdie was van die begin af ‘n baie gewilde produk en het sy spreekwoordelike “merk” in die motorwêreld gelaat. Later jare…

Ekonomiese aanduiders : 23 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.40 ( R13.51) Rand / euro  R15.72 ( R15.75) Rand / Britse pond R17.62 ( R17.58) VSA dollar / Bitcoin $7 737  ( $7 476) Brent…

Prikkel: Ons Afrikaanse taal

Taal is belangrik.  Met jou volkstaal druk jy jou volksidentiteit uit. Ons volkstaal, Afrikaans kry swaar in ons land.  Alles geskied in Engels – al is dit dikwels krom Engels….

Malema blaas weer oorlog aan

In ‘n kwalik bedekte oorlogsverklaring het die EFF se leier, Julius Malema, Oos-Kaapse inwoners aangemoedig om die voortou te neem om grond van blankes terug te vat. Hy sê witmense…

Lydenburg amptenare steel R380 miljoen

Oudit verslae van die Lydenburgse munisipaliteit toon dat amptenare meer as R380 miljoen gesteel het in ‘n tydperk van sewe jaar. Die munisipaliteit kon in tien opeenvolgende jare nie ‘n…

Protes en grondbesetting by Pretoria

Onwettige grondbesetters het weereens chaos veroorsaak.  Hierdie keer op die R21  naby Olifantsfontein. Die hoofweg is deur protesteerders geblokkeer vir verkeer, ‘n vragmotor is aan die brand gesteek en motoriste…

Eskom dreig dat krag afgesny gaan word

Die groter munisipaliteit van Vereeniging, Vanderbijlpark, Sebokeng en Sharpeville het kennis gekry van Eskom dat vanaf  6 Augustus daar kragonderbrekings gaan wees weens die enorme agterstallige skuld aan Eskom. Die…

NFP vra vir noodtoestand

Die National Freedom Party het ‘n beroep op die regering gedoen om ‘n noodtoestand in Natal aan te kondig na nog ‘n leier van die ANC doodgeskiet is. Die dood…

Geheime projek van miljoene is toe minister se huis

Dit lyk of die Nkandla sindroom orals uitslaan. Volgens berigte is ‘n “hoogs geheime” spioen fonds projek gebruik om ‘n luukse huis te koop vir die minister van staatsekuriteit, Dipuo…

Nog Kaapse treine brand

Prasa sit met sy hande in die hare nadat twee treine Saterdag op Kaapstad stasie aan die brand gesteek is met die gevolg dat sewe waens, twee motorwaens en vyf…

Taxigeweld eis elf

Tydens ‘n skietvoorval is 11 mense dood in ‘n taxi naby Colenso. Dit is skynbaar deel van die taxigeweld wat plaasvind tussen verskillende groepe. Die oorledenes was lede van die…

Spanje verloor weereens teen Puigdemont

Spanje se hooggeregshof het sy bevel teruggetrek waarin Europese lande die voormalige president van die deelstaat Katalonië, Carles Puigdemont, sou moes uitlewer aan Spanje weens sy optrede wat as ’n…

Poetin genooi na die Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy pogings verskerp om die vorige bollemakiesie ongedaan te maak en wil die verhouding met Rusland verbeter deur ’n uitnodiging te rig tot Vladimir…

Rusland ontwerp nuwe tegnologie

Die Russiese ministerie van verdediging het ’n video vrygestel van ’n nuwe missiel en vliegtuig wat glo die wêreld se mees gevorderde tegnologiese ontwikkeling van die wapenbedryf is. Alhoewel die…

Ongekende droogtes in die wêreld

Die ongekende droogtetoestande in die wêreld is erger as wat menige mens al ooit beleef het, en dit is nie net dele van Europa wat gebuk gaan onder die geweldige…

Amerika nie meer betroubare vennoot

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het die afgelope naweek gesê die Verenigde State van Amerika is nie meer ’n betroubare vennoot solank as wat Donald Trump as president regeer nie….

Wêreld Nuusflitse – 23 Julie

Brittanje Die Britse polisie het op ’n seiljag beslag gelê waarin kokaïen ter waarde van honderde miljoene euro versteek was, en is die grootste hoeveelheid dwelms wat nog ooit in…